Portobello Sands No 10
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 33
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Rico K - Des 2023
Algehele gradering
Nie daar gebly nie. Het die plek gekanselleer. Die beskrywing van die plek was nie reg nie. Daar is 3 vlakke van die plek, trappe op en trappe af. Een kamer is 'n buitekamer en is nie deel van die huis nie. Ons het julle 'n e-pos gestuur en gesê my pa kon nie trappe klim nie, so die middelste vloer was die buitekamer in die motorhuis.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Munrorylaan 438, Munster, 4278, KwaZulu-Natal