Potgieter's View
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kanferstraat 7, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Potgieter's View is 'n woonstel onder hoofhuis in Reebok met private ingang en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Hierdie woonstel is onder die hoofhuis op 'n residensiële erf geleë. Daar is 'n paar trappe wat na die privaat ingang lei. Dit beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes of 2 volwassenes en 3 kinders. Die 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die rusbank bied slaapplek aan 'n kind. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, lugbraaier, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Daar is geen oond nie.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n slim-TV met sekere DStv-kanale en YouTube, 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Gaste kan ook gratis WiFi gebruik. Die woonstel het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Daar is lieflike privaat buitebraaigeriewe wat die gaste kan gebruik.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Potgieter's View sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Jaar gelys 3
Ligging
- Kanferstraat 7, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink Potgieter's View het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kanferstraat 7, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom