Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay@Goudyn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goudyn-weg, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 225 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stay@Goudyn bied bekoorlike selfsorg- en kampeerverblyf ongeveer 3 km vanaf Rawsonville, 'n oulike plattelandse dorp.

Die plaashuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die slaapkamers het onderskeidelik 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 2 stapelbeddens.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die opwaskamer het 'n mikrogolf, skottelgoedwasser, tuimeldroër en 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, koffietafel, ingeboude braai en 'n gasstoof. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na die kuierarea buite wat 'n pragtige uitsig op die berge en oor die wynplase bied. Die stoep het 'n swembad, eetarea en 'n losstaande braai.

Die houthuisie bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n kombuisie, gaskookplaat, stoep met braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad.

Die kampeerplek bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is braaigeriewe, gedeelde ablusiegeriewe met storte, 'n gemeenskaplike eetarea en -swembad. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Stay@Goudyn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leandra Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 9

Ligging

  • Goudyn-weg, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay@Goudyn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 225
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 225
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goudyn-weg, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb69222fb296a61ff147ae1fa01eb875a97a0a6beaa9d4762221742e97bbab3462526d5e5acf7b3746f50d3508a6aa67f7910?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 225 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Goudyn Road Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.700024471766 19.308409914017
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem