LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Potters Rest Paternoster | LekkeSlaap
+63

Potters Rest Paternoster

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 57 resensies vir Potters Rest Paternoster
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Madeleine J - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspannend.

Gerieflik ingerig met als byderhand. Lekker bad vir die vrouens. Heerlike braai en stoele op die stoep net reg vir kuier. Ons gaan vir seker weer.

Marthinus V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker en gerieflik gebly. Die eienaar het persoonlik met ons kom kennismaak en om te verseker dat alles in orde is.

Dit is baie gerieflike akkommodasie, goed geleë en net wat ons nodig gehad het om ons 40ste huweliksherdenking mee te vier. Alhoewel dit niks met die akkommodasie te doen het nie, is dit baie tragies om die talle dooie robbe op die strand in Paternoster te sien. Ons sal vir seker hierdie graag weer wil doen. Volgende keer dalk 'n dag of twee ekstra wil bly.

Elmien H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was baie lekker.

Blyplek en omgewing geniet, netjies en skoon gewees. Kon stap restaurant toe en see toe. Om in Paternoster te gaan kuier is beslis aan te beveel.

Ben C - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een nag geslaap, maar dit was lekker.

Heerlike beskutte stoepie by Studio 1 en Studio 2, ruim en gerieflik.

Hermanus D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Potters Rest Paternoster (Nova Vida) is baie spesiaal en Danie Breytenbach lewer uitstekende kliëntediens.

Pragtig en veilige verblyf! Vriendelike ontvangs van Danie Breytenbach die eienaar gehad. Baie netjiese en goed toegeruste verblyf. Goed geleë en stapafstand vanaf die see en 'n uitstekende restaurant. Goeie waarde vir geld, sal dit beslis aanbeveel.

Patricia M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good service and excellent location.

I loved the close proximity to the beach.

Lizette M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette M
Enkelreisiger

I had a lovely in the Nova Vida Room at Potters Rest.

I was in Paternoster for work and the accommodation gave me everything I was looking for. It was comfortable and in a quiet area.

Dion T - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dion T
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Diens was baie goed.

Norbert F - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Norbert F
Saam met eggenoot / lewensmaat

The cottage had everything we expected and was perfect for our needs.

Very convenient and nice, not to far from the beach. Loved the patio.

Brian D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good accommodation, fantastic bed with a hot blanket.

Very good accommodation, fantastic host.

Koos H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en goeie bed.

Sien sterre.

Catherine W - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine W
Saam met vriende

Short and sweet relaxing weekend away with friends.

A 1-minute walk to the beach was definitely a perk, divine curio shops and old fishing boats used as planters for succulents.

Mario O - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario O
Gesin met klein kinders

Great.

Oulike plek, goed geleë.

Gerald M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerald M
Saam met vriende

Pleasant.

A quaint spot that served our needs. The balcony is the selling point. Excellent location for beach walks etc. It needs just a little thought. A bed topper to keep the the single beds form separating constantly (very frustrating), no scullery to wash up, can't really use the hand basin. Very disjointed kitchenette. Front door comes off its rails and doesn't lock. Very steep steps need a rail, rather dangerous. All told not bad value for money.

Potters Rest Paternoster's terugvoer

Thanks for your honest review. We have in the meantime started with an upgrade. We got rid of the single beds and now has a queen-size bed. We changed the room around so that the bed is now where the TV was and all kitchen stuff now against the other wall to change the disjointed feel of the kitchen. The next step is to put in a proper zinc and a railing for the staircase.

Potters Rest Paternoster
Ian L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier by Studio 2 van Potters Rest.

Ons gasheer Danie, was 'n vreeslike gawe man en het ons welkom laat voel. Hy het een aand oorgekom om te hoor of ons enige iets nodig gehad het en toe ontaard dit in 'n heerlike kuier. Ons sal beslis weer daar wil gaan oorbly. Dankie Danie.

Ansie V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie stil en aangenaam, net wat ons nodig gehad het.

Gerieflik en loopafstand vanaf see.

Maryke T - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke T
Gesin met klein kinders

Dis pragtig, rustig, goed ingerig en vriendelike eienaars. Perfek vir 'n rustige vakansie.

Dis naby aan die strand, pragtig versier en baie gemaklik. Als wat 'n mens kan nodig hê vir 'n egte Paternoster ervaring.

Potters Rest Paternoster's terugvoer

Baie dankie julle. Hoop om julle weer te sien.

Danie

Potters Rest Paternoster
Janine L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine L
Gesin met klein kinders

Pragtige plek, naby die see. Danie is vriendelik en alles is netjies. Het heerlik gekuier en my 3-jarige dogtertjie het dit verskriklik geniet.

Alles was baie lekker en ek sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel.

Ilse S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S
Saam met vriende

Ons het hierdie blommekyk wegbreek baie geniet en die verblyf was presies net wat ons verwag het.

Dis 'n heerlike Rest nest.

Hester S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester S
Saam met vriende

Skoon en baie netjies

Definitief aan te beveelbaar

Sean D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome stay!

Lockdown is a major factor in our current environment. Potters Rest provided everything we needed during our stay. Thank for assisting with everything.

Renate R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Magical wegbreek vanaf die stadslewe.

Ons het net een aand gehad en Potter's Place op Paternoster was die perfekte plekkie om bietjie weg te kom van die stadslewe. Dit is 'n lieflike ruim woonstel, net 'n hanetreetjie vanaf die strand. Ongelukkig het jy geen uitsig op die see nie, maar die feit dat jy minder as 50 m van die strand af is maak meer as op daarvoor.

Shane B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful with lovely sea views!

Awesome little lodge, perfect for a couple! Braai area have lovely sea views! The owner was very pleasant!

Martino O - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martino O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Altyd lekker om daar te bly skoon en netjies en vriendelike mense.

Lauren A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren A
Saam met vriende

Lieflike sentraal geleë woonstel met alles wat mens benodig vir 'n naweek weg.

Ons het die boonste en onderste woonstelle bespreek en saam was dit 'n ruim en veilige basis vir 'n naweek in Paternoster. Die woonstel op die boonste verdieping is oopplan met 'n slaapkamer wat na 'n klein kombuisie en 'n aparte badkamer lei - perfek vir 'n paartjie of ouers met 'n jong kind in 'n kampbed. Onder is twee dubbelkamers. Die boonste woonstel het 'n klein balkon met 'n ingeboude braai. Danie het ons met aankoms en vertrek ontmoet om sleutels uit te sorteer. Dit is goeie waarde vir geld en een van die min plekke wat besprekings per nag buite die seisoen moontlik maak. Ek sal beslis terugkeer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely centrally located apartment with everything you need for a weekend away.

We booked both the upstairs and downstairs apartments and together they make a spacious and secure base for your weekend exploring Paternoster. The upstairs apartment is open-plan with a bedroom leading onto a small kitchen and a separate bathroom - perfect for a couple or parents with a young child in a camp cot. Downstairs are two double rooms. The upstairs apartment has a small balcony with a built in braai. Danie met us on arrival and departure to sort out keys. This is great value for money and one of the few places that allows single night bookings out of season. I will definitely return.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Judy J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy J
Saam met vriende

Heerlik en pragtig.

'n Pragtige kothuis - ons het heerlik gebly.

Johan F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aangenaam. Kan lekker stap.

Baie lekker area.Ons keer telkens terug en geniet dit, winter of somer.

Margot M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Margot M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy and well equipped. Lovely breakaway.

We really liked potters rest. Our only complaint was that the bed had 2 single bed mattresses of different heights. So had a ridge down the middle of the bed. But we did tell the owners and they let us know they replaced them.

Letticia M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letticia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek is baie nice.

Die plek was baie lekker en skoon. Baie lekker plek om te wees.

Eddie V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regte Weskusdorpie met groot karakter - lekker rustig met goeie eetplekkies en rustige atmosfeer.

Baie lekker gebly, baie koste-effektief en goeie ligging op die dorpie.

Greta W - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greta W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, vriendelike eienaar.

Ons het 'n heerlike aand by Potters Rest gehad, ons het die Sondag 'n gedenkdiens gehad en wens ons kon langer gebly het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Stunning place, friendly owner.

We had a lovely evening at Potters Rest, we went for a memorial on the Sunday, and wish we could have stayed longer.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sc D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sc D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Een van die bestes, enige tyd aan te beveel!

Potters Rest Paternoster's terugvoer

Baie dankie!

Potters Rest Paternoster
Ernst L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is wonderlik vir twee mense en het baie lekker gebly.

Word sterk aanbeveel om van die verblyf gebruik te maak.

Mark D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke.

Baie skoon, netjies en intieme plek vir 'n wegbreek. Eienaar is baie gaaf en vriendelik. Die woonstel het rêrig als wat mens nodig het. Goeie waarde vir geld.

Ona B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ona B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie vir heerlike verblyf.

Eenheid was pragtig en het heerlik gebly!

Janine P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir paartjies! Alles wat jy nodig het!

Die plekkie is goed ingerig en het alles wat jy nodig het. Dit is naby die see en 'n baie oulike plekkie. Sal dit definitief aanbeveel!

Julandi K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Julandi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelike, pragtige plekkie!

Ons het dit verskriklik geniet! Die woonstel is netjies, pragtige gemeubileer en vriendelike mense! Sal enige tyd weer terugkom!

Ursula G - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula G
Saam met vriende

I would love to go back!

This was most enjoyable! Thank you!

Annie L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best quick week-end away ever. Lots of restaurants close by, so no need to cook, but you can. Nice braai area, stove, etc.

A stunning little place. We will go back there soon. Thanks Danie and Pam.

Jennifer M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Vriendelike ontvangs van eienaar gehad. Baie netjiese en goed toegeruste verblyf. Naby die strand en stapafstand na winkel. Goeie waarde vir geld, sal dit beslis aanbeveel.

Ferdi D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi D
Saam met vriende

Heerlik gebly, waarde vir geld.

Sien sterre.

Elanie P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie P
Gesin met klein kinders

Iets om te onthou.

Dit was 'n ongelooflike ervaring. Huisie is perfek ingerig met alles wat nodig is.

Jo-anne M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely awesome, friendly.

Was 'n belewenis om daar te kon bly, netjies en veilig, vriendelike mense, sal enige iemand aanbeveel om daar vakansie te gaan hou.

Potters Rest Paternoster's terugvoer

Dankie Jo-anne. Hoop om julle weer te sien.

Potters Rest Paternoster
Anna-mari S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons kan Potters Rest Paternoster met 'n geruste hart aanbeveel aan enige iemand. Die plekkie is stylvol en met smaak uitgerus. Ons sal definitief in die toekoms weer daar gaan kuier! Baie dankie, dit was heerlik!

Martino O - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martino O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal definitief weer kom kuier.

Dankie ons het baie lekker gekuier, jammer net vir een dag. Sal aanbeveel vir enigiemand netjies en skoon en baie gasvrye eienaars, het ons baie welkom laat voel.

Adele P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele P
Gesin met tieners

Fantasties!

Baie skoon en netjiese, waarde vir geld! Sal definitief aanbeveel. Baie dankie Danie!

Gill A - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gill A
Saam met eggenoot / lewensmaat

A perfect getaway.

Definitely lived up to expectations. Light, airy, clean and very comfortable. A lot of thought had gone into the setup and décor. Pam and Danie were excellent hosts. Close to beach and restaurants. Booked for 3 nights but wish we could have stayed for longer.

Potters Rest Paternoster's terugvoer

Thanks Gill.

Glad you enjoyed our little piece of paradise. Hope to see you again soon.

Danie

Potters Rest Paternoster
Roelien B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien B

Pragtig.

Eerste indrukke is blywend. Wanneer jy instap dan waardeer jy die netheid en al die fynere bykomstighede wat Potters Rest so spesiaal maak. Vriendelike diens en uitstekende akkommodasie, klipgooi vanaf die strand.

Potters Rest Paternoster's terugvoer

Baie dankie Roelien.

Ek is bly julle het dit geniet.

Danie

Potters Rest Paternoster
Una S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Una S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed ingerig.

Net jammer daar is geen see-uitsig, maar naby aan strand geleë.

Andre G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese verblyfplek baie naby aan die strand en restaurante ens.

Baie netjies, skoon en met Danie wat ons verwelkom het en altyd beskikbaar was met inligting oor restaurante ens. Vyfsterakkommodasie en ek wens ons het hier vir meer as net een nag oorgebly.

Potters Rest Paternoster's terugvoer

Beste Andre,

Dit was net 'n plesier, ons hoop om julle weer te sien.

Groete,
Danie

Potters Rest Paternoster
Chandra B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandra B
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld, ten volle toegerus, baie aangename gasheer, sal weer hier bly!

Daar is werklik niks wat Potters Rest nie beskikbaar gehad het nie en dit was vir my een van die beste oornagfasiliteite uit 8 op 'n 15 dae vakansie. Ons moes langer gebly het!

Potters Rest Paternoster's terugvoer

Baie dankie julle. Volgende keer maak ons dit n week.

Groete,
Danie

Potters Rest Paternoster
Herbert S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herbert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf en waarde vir geld.

Sien sterre.

Narda P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Narda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig!

Baie dankie vir 'n heerlike rus in 'n skoon huisie met al die geriewe wat jy nodig het!

Anthonie M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly

Sal regtig Potters Rest aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Woonstel is baie goed toegerus met als wat jy nodig het. Gasheer en sy vrou was baie gaaf en vriendelik.

Elmarie V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Gesin met tieners

Fantasties.

Ons was vriendelik verwelkom deur Danie, ons plekkie was baie mooi skoon en netjies. Potter's Rest sien ons beslis weer.

Lindia T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindia T
Gesin met tieners

Value for money, friendly hospitality, clean.

Less than a minute away from the beach, the cottage has everything you need, is clean, comfortable and safe. Danie is a wonderful host. I left my laptop charger and he brought it to me the next day. I would book for the pottery workshop next time - beautiful handmade pottery for sale and on display. I definitely highly recommend.

Madeleine E - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig alles wat men’s nodig het.

Was so lekker om Pam en Danie te ontmoet. Hulle plekkie is baie goed ingerig. Skoon en gemaklik. Ons sien julle beslis weer.

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbankstraat 22, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxQZK5n2UU5QxKL2hL8yUoHfiMsyek0xKK6XV7juM0PBOdrbUJC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag(plek vir 2) 57 5 1 5 22 Mosselbank Street Mosselbank 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.806178614904 17.89751
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!