Melrose Noord Akkommodasie by Premiere Classe Hotel Apartments | LekkeSlaap
+21

Premiere Classe Hotel Apartments

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 10 resensies vir Premiere Classe Hotel Apartments
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5
Joggie M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joggie M

Aangenaam.

Vriendelik, skoon, netjies, gerieflik.

Premiere Classe Hotel Apartments's terugvoer

Good Day F.M. Joachim

Thank you for this beautiful review. We are delighted that you enjoyed your stay with us.
Hope to welcome you back soon!!

Kind Regards,
Management

Premiere Classe Hotel Apartments
Liezl V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Liezl V
Besigheidsreis

Goeie omgewing, maar badkamers klein.

Goeie ligging, maar baie klein badkamers. Kombuis en sit-/eetkamer egter baie lekker.

Pieter D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker blyplek.

Alhoewel my verblyf baie lekker was, was daar 'n paar kleiner probleme. Nie al die TV kanale was beskikbaar nie en veral MNet was amper onkykbaar. WiFi het nie op my 2de dag van verblyf gewerk nie. Op die uitklokdag het 'n ouer dame by ontvangs baie vrae gehad oor of ek my rekening ten volle betaal het. Sy was erg verstrooid en deurmekaar. Vir 'n 3 ster hotel was die verblyf egter baie aangenaam.

Madelein C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Wonderlik, netjies, naby alles en waarde vir geld. Lekker braai-area wat veilig is, sal dalk net wasbak insit.

Schalk V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Schalk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het naby The Wanderers Club verblyf benodig om 'n konferensie te kon bywoon.

Baie gerieflik ingerig en vriendelike ontvangs. Dankie.

Premiere Classe Hotel Apartments's terugvoer

Thank you for the valuable review. I hope you will stay with Premiere Classe on a return visit to Johannesburg, we look forward to welcoming you back.

Premiere Classe Hotel Apartments
August D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
August D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol en waarde vir geld.

Stylvolle verblyf teen billike tariewe. Die ligging is ook sentraal.

Premiere Classe Hotel Apartments's terugvoer

Thank you for your review. We are glad that you found we offered value for money.
We look forward to welcoming you back.

Premiere Classe Hotel Apartments
Natasha W - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha W
Saam met vriende

Pragtig, skoon, doeltreffend, waarde vir geld.

Die diens by LekkeSlaap is fantasties van begin tot einde. Hulle volg op as jy 'n versoek rig, en kommunikasie is oop en deurlopend. Hulle is bereid om te help enige tyd van die dag (of nag). Die eenheid was waarde vir geld.

Premiere Classe Hotel Apartments's terugvoer

Thank you for your review. We are happy that you consider Premiere Classe value for money. We aim to provide good service, comfortable sleep within a great location.

Premiere Classe Hotel Apartments
Retsepile N - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retsepile N
Saam met vriende

A worthwhile experience at Premiere Classe Suite Hotel.

I enjoyed my stay at Premier Classe Suite Hotel. It has friendly staff willing to assist at all times.

Premiere Classe Hotel Apartments's terugvoer

Thank you Retsepile for your review. Our staff are always willing to please and ensure that your stay is as comfortable as possible.

Premiere Classe Hotel Apartments
Pat H - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pat H
Besigheidsreis

Pleasant, clean and affordable

My colleague and I agreed that we will stay here again when we attend a 4 day conference in August 2014, instead of staying at a more expensive hotel. Lovely service, clean, affordable.

Pierre d - Mrt 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre d
Enkelreisiger

Enjoyable stay

Enjoyable stay with a convenient location.

Premiere Classe Hotel Apartments's terugvoer

Thank you for letting other travellers know that we are centrally located. We are only 4.5 km's from Sandton hub and 3.5 km's from Rosebank.

Premiere Classe Hotel Apartments
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 74 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corlett-rylaan 62, Melrose-Noord, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdD5QI8LDmwyb1YxKyGFEuy1rd68DI0oPfMhbyMUQWjCexOZjuM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 62 Corlett Drive Melrose North 2196 Gauteng 086 999 0018 12:00-00:00 10:00 -26.131716328392 28.061549663544
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za