Pretoria East Guest House
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 22 Apr 2024 tot 31 Des 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rockwood-singel 77, Woodlands Lifestyle Estate, Pretoria, 0072, Gauteng
-
Vanaf
R750R563 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pretoria East Guest House bied verblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel op die Woodlands Lifestyle Estate in Pretoria. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Dié eenheid het slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 2 wasbakke en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek, 'n TV en 'n waaier. Die eenheid het ook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en hulle kan staptogte op die landgoed geniet, en in een van die parkies ontspan. Hierdie verblyf is naby Pretoria-Oos Hospitaal, asook plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Mandjie met peuselhappies
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Rockwood-singel 77, Woodlands Lifestyle Estate, Pretoria, 0072, Gauteng
Sien meer verblyf in Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rockwood-singel 77, Woodlands Lifestyle Estate, Pretoria, 0072, Gauteng