LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Prickly Pear House | LekkeSlaap
+17

Prickly Pear House

3 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 19, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 R1 530 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Prickly Pear House bied gehalteverblyf in die plattelandse dorp, Murraysburg. Dit is naby talle winkels, restaurante, besienswaardighede en hoofsnelweë.

Die verblyf bestaan uit 2 luukse dubbelkamers wat elk 'n en suite-badkamer, gehaltelinne en ekstra beddegoed, verwarmers, warm komberse het en haardroër in die kas het. Daar is ook 'n waaier vir warm somersdae. Die Yellow Prickly Pear-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die Pink Prickly Pear-kamer het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse gietyster-bad, toilet en 'n wasbak.

Die huis het 'n oopplan-sitkamer en -kombuis in 'n tipiese Karoo-styl met 'n tikkie Franse flair. Die kombuis is volledig toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, elektriese ketel, elektriese braaipan, braaier, eierkoker, eetgerei en oorgenoeg koffie, tee, melk, suiker, koekies en 'n verskeidenheid ontbytgraan en vars vrugte.

Sjerrie word met aankoms gratis bedien en 'n kaasbord kan vooraf teen 'n addisionele koste gereël word. Braaipakke is ook beskikbaar.

Die tariewe sluit 'n daaglikse skoonmaakdiens in.

Slaapplek

’n Bespreking by Prickly Pear House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Prickly Pear House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Darlingstraat 19, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Prickly Pear House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 700
Vanaf R1 530
per nag (vir 4 persone)
was R1 700
Vanaf R1 530
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 19, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHk7gN0vQI7QsUaV7kn7o5mGSbAGz9jf6fpQFk5RuFyzwLQ6yZa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 700, nou Vanaf R1 530  per nag (vir 4 persone) 3 5 1 5 19 Darling Street Murraysburg 6995 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -31.960742441834 23.761697896602
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!