Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prince Albert Country Stay

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Prince Albert Country Stay
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Aryna E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aryna E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut briljant. Wonderlik detail.

Beveel plek aan uit geharwar. Los cottage selfhelp. Alles was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian & Analda D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian & Analda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n baie ontspanne paar dae deurgebring in Prince Albert.

Pragtige omgewing wat ideaal is vir persone wat hou van buitelewe, veral stap en fietsry. Ou-wêreld gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

5-ster diens!

Ons het in een van die solderkamers tuisgegaan. Jou eie privaat ingang en 'n pragtige uitsig oor die Swartberge. Ligging is uitstekend in die middel van die dorp met alles binne stapafstand. Wonderlike restaurante omliggend en gasvrou, Colleen, baie hulpvaardig om te help met besprekings. Kamer is smaakvol ingerig met klein yskassies en selfs 'n kluis om waardevolle items in te bêre. Al is ontbyt nie ingesluit nie, dis steeds die moeite werd om daar te eet. Sjef William se kookvernuf en Colleen se vars vrugte en granola is iets om te ervaar. Hierdie akkommodasie is hoogs aan te beveel vir 'n heerlike wegbreeknaweek in die Karoo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prince Albert Country Stay se terugvoer

Thank you for taking the time of reviewing your recent stay at Prince Albert Country Store.
We are thrilled that you enjoyed all we have to offer. We look forward to welcoming you back in the near future.
Kind regards
William & Colleen

Prince Albert Country Stay
Jeanine G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine G
Gesin met tieners

Very hospitable hosts, upmarket accommodation, relaxing, efficient.

We thoroughly enjoyed our stay. The hosts were excellent, loved the personal touches with homemade lemonade being served on arrival, we were made to feel extremely welcome and at home. Rooms were extremely comfortable. Will definitely return again soon. We could definitely have stayed longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prince Albert Country Stay se terugvoer

Hi Jeanine,
Thank you for your wonderful review. It is so lovely to be acknowledged, it gives us all a boost.
We look forward to welcoming you back to Prince Albert Country Stay.
Best regards,
Colleen Penfold

Prince Albert Country Stay
Janus B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janus B

Saligheid in die Karoo.

Die mooi, netjiese Karoohuisie was perfek vir ons wegbreek in Prince Albert. Daar was alles wat ons nodig gehad het en dis stapafstand na restaurante en besienswaardighede. Ons sal vir seker die huis weer bespreek. Hoogtepunte van die huisie is sy 3 stoepe, kaggel, braaiplek en swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prince Albert Country Stay se terugvoer

Baie dankie Janus.

Ons waardeer dit baie.
Colleen

Prince Albert Country Stay
Herman D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman D
Enkelreisiger

Regte egte Karoo-gasvryheid en -verblyf.

Wat kan ek sê, alles wat mens van 'n gastehuis verwag: netjies, skoon, rustige omgewing, mooi dorpie, vriendelike diens en altyd beskikbaar vir enige navrae. Ek het baie lekker gebly, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Lekker sentraal geleë waarvandaan Prince Albert verken kan word. Pragtige plekkie met goeie diens en heerlike ontbyt. Beveel dit aan vir enigiemand wat daai geweste besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en pragtig.

Baie lekker gekuier hier op Prince Albert. Kan dit aanbeveel, skoon en netjies en baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estha T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Estha T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis.

Wat 'n pragtige gastehuis en tuin. Die kamer en geriewe is voldoende met 'n pragtige, rustige tuin waar mens kan ontspan en kuier. Kabbelende water skep 'n rustige atmosfeer en die ontbyt is heerlik en so 'n bietjie anders as die gewone. Parkering van die straat af is beperk en nie voldoende nie. Ons het die middag aangekom en was daar nie parkering beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinus B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eerste besoek maar nie die laaste.

Baie dankie vir 'n heerlike kuier! Dankie Colleen, Melinda en span vir julle vriendelike gasvryheid! Dit was bo verwagting lekker en on sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heloise B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prince Albert Country Stay is 'n juweel om te ontdek!!

Wat 'n pragtige gastehuis en tuin. Die kamer en geriewe is uitstekend, met 'n pragtige, rustige tuin waar mens kan ontspan en kuier. Kabbelende water skep 'n rustige atmosfeer en die ontbyt is heerlik en so 'n bietjie anders as die gewone. Vars lenteblomme het ons in die kamer verwelkom. Hier voel jy heerlik bederf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amor R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amor R
Saam met eggenoot / lewensmaat

‘n Stukkie goud in die hart van Prince Albert!

Ons het ons verblyf terdeë geniet en sal definitief weer teruggaan as die geleentheid hom voordoen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Csm B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Csm B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf en gasvryheid en kos.

'n Baie aangename ervaring in 'n mooi omgewing met pragtige gemeubileerde kamers en heerlike ontbyt. Gashere uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizna Z - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna Z
Gesin met tieners

Onvergeetlike goeie ervaring.

Ons is hartlik verwelkom en is die heeltyd bederf met net die beste. Al die tuisgemaakte vars produkte was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties van begin tot einde!

Dit is die mooiste gastehuis wat ek tot nog toe gesien het. Alles was perfek, vars blomme in die kamer, heerlike lemonade met ons aankoms, gasvrye eienaars, heerlike ontbyt! Baie dankie, dit was regtig perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl D
Gesin met tieners

Wonderlike atmosfeer, vredige plek, pragtige antieke meubels in die kamers. Lieflike ontbyt. Antieke ware te koop op perseel.

Prins Albert is 'n juweel in die droë Karoo. Die mense is vriendelik, mens voel veilig daar. Daar loop water in 'n voor in die hoofstraat af. Die geboue in die hoofstraat is lieflik. Die hotel maak heerlike etes. Prins Albert Country Stay is een van die plekke waar mens tuis voel. Colleen het vir ons aandete bespreek by Camilla's. Heerlik gewees. Ons kon soontoe stap en terug. Die kamers en leefareas is skoon en karaktervol. Daar is elektriese komberse op die beddens, baie lekker, want dit was koud gewees buite. Ook 'n kaggelvuur waarvoor hout voorsien is, wat 'n heerlike atmosfeer geskep het. Ek sal graag daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prince Albert Country Stay se terugvoer

Beste Liesl,

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons streef daarna om ons gaste tuis te laat voel, en dit doen ons harte goed om te hoor dat ons in ons doel slaag. Ons is so bly julle het dit geniet en ons hoop om julle weer te sien.

Vriendelike groete,
Marietha (namens Colleen: Gastehuis eienaar)

Prince Albert Country Stay
Peet S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Vriendelike en huislike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prince Albert Country Stay se terugvoer

Beste Peet en Hanli,

Baie dankie vir jul positiewe kommentaar. Ons streef daarna om ons gaste tuis te laat voel, en dit doen ons harte goed om te hoor dat ons in ons doel slaag. Ons is so bly julle het dit geniet en ons hoop om julle weer te sien.

Vriendelike groete,
Tanja (namens Colleen: Gastehuis eienaar)

Prince Albert Country Stay
Pierre D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig stylvol en gesellig.

Stylvol gerenoveerde cottage aan eienaars se huis. Baie gerieflik met nice braaiplekkie. Ons eerste keuse sou wees om in die hoofgebou by die ontbyt en mooi tuin te wou wees. Daarom die 4 sterre vir ligging. Maar selfs dan doen dit nie afbreek aan die gasvry en professionele manier waarop hierdie gastehuis bedryf word nie. Meer as wêreldklas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prince Albert Country Stay se terugvoer

Liewe Pierre,
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons streef daarna om ons gaste tuis te laat voel, en dit doen ons harte goed om te hoor dat ons in ons doel slaag. Ons is so bly julle het dit geniet en ons hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete,
Marietha (namens Colleen: Gastehuis eienaar)

Prince Albert Country Stay
Elmarie V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Sy het die ekstra myl gestap. Kamer stylvol en met allerhande bederfies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie J - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie J

Ek en my suster het dadelik welkom gevoel. Ons het soos prinsesse gevoel.

Die Prince Albert Country Stay is uit hoogstaande gehalte. Alles was in plek. Die gasvryheid het ons dadelik laat tuis voel. Ons het in Lady Chatterly's kamer geslaap en dit is baie smaakvol gemeubileer. Alles was perfek in die kamer en natuurlik het ons die wit kamerjaponne baie geniet. Ons het regtig bederf gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin C - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol.

Ons het ons kuier baie geniet en was so aangenaam verras deur die pragtige kamer en gasvryheid. Veral die feit dat ons vooraf gekontak is om te hoor of die gastehuis vir ons plek kan bespreek vir aandete (waaraan ons nie gedink het nie en waarvan ons die noodsaaklikheid eers besef het toe ons in 'n propvol Prins Albert arriveer as gevolg van die olyffees) getuig daarvan dat Prince Albert Country Stay hulle gaste se belange op die hart dra. Ons beste wense aan julle onderneming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Prince Albert Country Stay se terugvoer

Liewe Karin,
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar.
Ons streef daarna om ons gaste tuis te laat voel, en dit doen ons harte goed om te hoor dat ons in ons doel slaag.
Ons is so bly julle het dit geniet en ons hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Marietha
(namens Colleen: Gastehuis eienaar)

Prince Albert Country Stay
Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 540
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 46, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxNjE4N2U0LTk1NTMtNDZjNy04ZjQ1LWQ4Njc4MmIzOTVjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 540 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 46 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.224028383332 22.029999196529
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem