+9

Pringle Baai Wegbreek

Gastehuis
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1365 Caesar Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
  • POA

Beskrywing

Pringle Getaway is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë in die kusdorpie Pringlebaai.

Die woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die sitkamer het 'n enkelslaapbank geskik vir 'n kind. Linne en 'n elektriese kombers word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, ketel, tweeplaatstoof met mini-oond, ekstra kookplaat, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Maaltye kan by die etenstafel geniet word.

Gaste het toegang tot 'n privaat binnehof met 'n braai-area en 'n kajak vir wateraktiwiteite. Veilige parkering en gratis WiFi is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Stephnie T
Gesin met tieners
5.0
Netheid en veiligheid. Ons het lekker gebly en alles was naby om ons plekke te besoek. Ons beveel vir enige reisigers aan om Pringle Baai te besoek, d...
Sien meer
Des 2024
Carmen G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, presies wat ek nodig gehad het. Ja, baie rustig. Sal beslis weer daar tyd spandeer.
Okt 2024
Leanne G
Saam met lewensmaat
5.0
Goed ingerig, gerieflik, waarde vir geld, 10/10. Ons het dit baie geniet, dit was 'n plesier om daar te bly. Ons het oorblyplek vir een aand gesoek vi...
Sien meer
Aug 2024
Peter S
Saam met lewensmaat
5.0
Die kuier self was bietjie teleurstellend a.g.v. die weersomstandighede. Sydney het ons baie vriendelik verwelkom en ons op ons gemak laat voel. Dit i...
Sien meer
Aug 2024
Kumie J
Saam met lewensmaat
4.6
Ontspanne, rustig en verkwikkend. Die huis is lekker gemaklik met alles wat nodig is. Baie boeke en speletjies is beskikbaar om geniet te word, wat on...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sydney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 1365 Caesar Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pringle Baai Wegbreek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Temporarily unavailable
Temporarily unavailable
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1365 Caesar Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd595042076adc1b346e83cc1bf4bc1682efbc16aacdd36f56ab03204e55f5ed9d67ae11896a5e246b0b99d13478b7b490940?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
POA
16 5 1 5 1365 Caesar Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.34693 18.84753
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang