Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pringle Bay Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Gull-straat 1, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R6 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pringle Bay Home is 'n pragtige, ruim selfsorghuis in Pringlebaai wat omring word deur die Kogelberg Biosfeerreservaat. Die huis is teen die see gebou en kyk noord, met pragtige uitsigte oor die baai en op die berge.

Verblyf is beskikbaar in 3 kamers en daar is slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer kyk oor die see uit en is ingerig met 'n koninggrootte-bed, 'n gemakstoel en 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 2 wasbakke. Die tweede slaapkamer het 'n esktra lang koninggrootte-bed en 'n gemakstoel, en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n solderkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n sitarea, asook 'n en suite-badkamer. Die tweede solderarea het 'n studeerkamer met 'n lessenaar en 'n stoel. Die eenheid bied 'n volledig ingerigte kombuis met 'n spens en 'n opwaskamer/wasgoedkamer.

Die leefarea is 'n oopplan-ruimte met hoë plafonne, baksteenmure en ontblote dakbalke. Hierdie ruimte sluit 'n ontspanne leefarea met 'n oop kaggel en 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 in. Die veranda strek tot op die grasperk en die beskermde fynbostuin wat grens aan die see.

Onbeperkte WiFi is beskikbaar in die eenheid.

Pringle Bay Home is stapafstand van die strand en middedorp af en daar is 2 bergfietse beskikbaar vir gaste se gebruik. Pringlebaai is 'n lieflike dorpie met verskeie geriewe soos 'n deli, geskenkwinkel, geriefswinkel en bekoorlike restaurante. Ons plekkie word omring deur die natuur, 'n pragtige strand en 'n kuswandelpaadjie. Pringle Bay Home is ook naby Harold Porter Botaniese Tuin, die Hemel-en-Aarde-wynroete, puik spa-geriewe en fantastiese restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Pringle Bay Home sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Pringle Bay Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alheit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 7

Ligging

  • Gull-straat 1, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pringle Bay Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R6 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Gull-straat 1, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18557c3f3873cf2720550c8d32ec953925bcf90a42676630c8769091d8f8e895f314bf9356b47c067f4de1fe9d8946ce154c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 200 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1 Gull Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 12:00 -34.348798419497 18.816885524606
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem