LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Prisma Vakansie Huis | LekkeSlaap
+16

Prisma Vakansie Huis

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saville-weg 73, Park Rynie, Scottburgh, 4182, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Prisma Vakansie Huis is in Park Rynie in Scottburgh en bied verblyf vir 8 gaste net 400 m van die strand en getypoel af.

Die huis het 3 slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer en suite is, en 1 badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kamers het enkelbeddens, 'n koninggrootte-bed en 'n koningingrootte-bed en linne word voorsien.

Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetarea en wasmasjien. Die sitkamer het 'n TV en lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe.

Die stoep bied 'n gedeeltelike uitsig oor die see en gaste kan hiér ontspan en die bote, dolfyne en walvisse dophou. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Prisma Vakansiehuis is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie en rook is verbode in die huis.

Scottburgh bied verskeie besienswaardighede en doendinge soos om saam met haaie te swem of Crocworld en Green Point-vuurtoring te besoek. Gaste kan ook voëlkyk of 'n potjie gholf by Scottburgh se gholfbaan gaan speel.

Beddegoed word voorsien, maar nie handdoeke nie.

Asseblief geen geraas na 10 in aand aangesien dit 'n woonbuurt is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Prisma Vakansie Huis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Saville-weg 73, Park Rynie, Scottburgh, 4182, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Prisma Vakansie Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saville-weg 73, Park Rynie, Scottburgh, 4182, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoRtkFlhIi83qIXuMxmpzTZrAtxgYXNSCgowRufxTEGX4xuu1Mq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 73 Saville Road Park Rynie 4182 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -30.325912 30.73676
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!