LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+69
Selfsorg in Elarduspark

Private Apartments

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 143 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Chanell S
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Tegemoedkomend, vriendelik en meer as bereid om te help. Fantastiese diens in ons uur van nood. Laatmiddag bespreek en is baie vriendelik en met ope arms verwelkom na 20:00 die aand. Uiters netjies en skoon, goed ingerig, veilige toegangsisteem en algeheel 'n baie aangename ondervinding gehad. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Private Apartments
Dankie Chanell, dit was wonderlik om julle te kon help. Enige tyd weer welkom! Vriendelike groete, Elaine

Karen E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Baie lekker. Dit was baie lekker, ons tyd was net beperk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Private Apartments
Dankie, Karen. Waardeer. Vriendelike groete, Elaine

Nsindiso M
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Calm. Excellent setting, met my expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Private Apartments
Thank you for your great review. Kind regards

Ronelle E
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Gerieflike verblyf. Ons moes baie laat die middag, op 'n kort kennisgewing, verblyf in die stad kry. Binne sekondes het die eienares laat weet sy het vir ons plek en ons kan onmiddellik inkom. Gerieflik naby aan Kloof Hospitaal en 'n winkelsentrum. Verblyf was perfek, skoon en netjies. Ons kon rustig langs die swembad sit en ontspan na 'n uitputtende dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Private Apartments
Baie dankie Ronelle, Dit was heerlik om julle hier te hê. Vriendelike groete Elaine

Gavin F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2026

Baie gerieflik en netjies. Beveel dit vir enige iemand aan, getroud of ongetroud. Dit was die geld werd.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Private Apartments
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is ontsettend bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en dat alles na wense was. Ek is egter effens bekommerd oor die feit dat jy 1/5 gegee het vir customer service? Vriendelike groete.

Dewald L
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.0
Mrt 2026

Het aan my verwagtinge voldoen. Ja, dit was 'n sakereis en dit het aan my verwagtinge voldoen. Privaat maklike ingang en uitgang en 'n klein kombuis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karl B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Well priced stay. Hostess was very accommodating, friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Private Apartments
Baie dankie, Karl, Was lekker om jou hier te hê. Groete, Elaine

Mark C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Comfortable, clean and excellent value for money. We were welcomed by the host on arrival and found our accommodation very comfortable and well-suited to self-catering. The pool and garden area made our stay all the more enjoyable. We will definitely book at this venue again when in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Private Apartments
Thank you for your great review. I wish you and your wife all the best with a speedy recovery. Warm regards Elaine

Annali D
1 nag
5.0
Jun 2025

Skoon. Vars linne. Ruim vir oornag of 'n paar dae. S. Onbeskryflik lekker. Vriendelike ontvangs. Sal dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Private Apartments
Baie dankie, waardeer opreg. Enige tyd weer welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 143

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Bespreek

437 Nieuwenhuyzen Street, Elarduspark, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhODQ3YzAwLWZhZmEtNGIxOS1hNjBmLTNmY2JkYTg5N2Y0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 143 5 1 5 437 Nieuwenhuyzen Street Elarduspark 0181 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.823723 28.25203