Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Professional's Paradise

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoenstraat 120, Riviera, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R545 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Professional's Paradise is 'n knus, selfsorgwoonstel wat sentraal in die veilige Riviera Mews-kompleks in Riviera geleë is. Dit is die ideale opsie vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapkamer. Die solderslaapkamer het 'n dubbelbed en ingeboude kaste. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die aangrensende sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix. Daar is gratis WiFi.

Veilige onderdakparkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Hierdie verblyf is naby die Universiteit van Pretoria en Steve Biko Akademiese Hospitaal. Hierdie kompleks word nie deur kragonderbrekings geraak nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Professional's Paradise sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Viljoenstraat 120, Riviera, 0084, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R545
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R545
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viljoenstraat 120, Riviera, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5078cf9df9945609dc2232ac604a9250fd2000c68cbb9a1e2602f1e37a008eb1079d83b2fd4668ef83be961f8df4e8ef458a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R545 per nag (plek vir 2) 120 Viljoen Street Riviera 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7324171 28.2094956
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem