Prometheus
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingfisher-weg 74, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Prometheus bied selfsorgverblyf in 'n bekoorlike houthuisie op die Middlevlei-landgoed in Fisherhaven, 'n voorstad van Hermanus. Die landgoed skuil op die Botrivier-strandmeer se oewer waar wilde perde gereeld gesien kan word.
Dié dubbelverdieping-houthuisie bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed, met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die tweede badkamer is apart en het 'n bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n ketel toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die privaat tuin het 'n groot braai-area en oorgenoeg sitplek. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die landgoed spog met 'n gemeenskaplike klubhuis met tennisbane, swembaddens, tafeltennistafels en 'n winkeltjie.
Slaapplek
’n Bespreking by Prometheus sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 92
Resensies 443
Jaar gelys 9
Ligging
- Kingfisher-weg 74, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Prometheus het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Fisherhaven Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingfisher-weg 74, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom