Prospect Farm Cottages
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 218, Klyne Fontyn Plaas, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Prospect Farm Cottages bied selfsorgverblyf aan die voet van die Outeniekwaberge in Geelhoutboom, George. Die verblyf is ideaal vir gaste wat van die gedruis van die stadslewe wil ontsnap en is daarby ook n voëlkyk-paradys
Verblyf is beskikbaar in 3 klip-geboude selfsorgkothuise. Die twee grasdak kothuise bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapakmer en 2 badkamers. Die slaapkamers het gemaklike beddens, gehaltelinne en badhanddoeke. Elke kothuis het 'n goed toegeruste kombuis, sitarea en 'n eetarea met 'n elektriese kaggel. Die eenhede het ook privaat braaigeriewe. Elke kothuis het 'n TV met alle DStv-kanale en onbeperkte WiFi. Die dubbelvolume cottage bestaan uit n eenslaapkamer met en-suite badkamer met n instap-stort, asook n oop loft met 2 enkelbeddens. Die eenheid beskik oor n oopplan kombuis, sit, eetgedeelte met n ingeboude pizza-oond asook n kaggel/braai. n Smart TV met alle DSTV kanale asook onbeperkte wifi word verskaf.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde onderdak-lapa, 'n klipswembad en veilige onderdakparkeerplek. Daar is ook 'n kinderspeelarea en lowerryke grasperke waar kinders kan baljaar. Die plaas en omgewing bied 'n rits aktiwiteite insluitend veilige en privaat stap- en drafroetes in die natuurlike woud en op die plaas, roeibootjie, bergfietsroetes, piekniekplek, visvang, gholf en swemstrande. Gaste kan ook net ontspan en die rustige plaaslewe geniet.
Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien daar kragopwekkers is. Die verblyf is net 12 km vanaf Fancourt Golf Estate, 13 km vanaf George Lughawe, 22 km vanaf George se middedorp en 22 km vanaf die naaste strande wat in Heroldsbaai en Glentana is.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elize Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Plaas 218, Klyne Fontyn Plaas, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Prospect Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 218, Klyne Fontyn Plaas, George, 6530, Wes-Kaap