Ballito Akkommodasie by Prosperita | LekkeSlaap
+15

Prosperita

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir Prosperita
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Karen A - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen A
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful stay at Prosperita - it is beautiful, well-equipped and the owners Martin and Gretha are awesome - they go out of their way to make sure you feel welcome and are comfortable.

Not only is the unit beautiful, modern and clean but the pool area and sea view are out of this world. We really recommend this venue for a breakaway - you will not be disappointed!

Sonja S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en die skoonste plek waar ons nog vakansie gehou het.

Dit was baie lekker en skoon.

Annie D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie D
Gesin met tieners

Dit was ons huisie weg van die huis.

Dit was 'n pragtige plek met die mees gasvry mense nog. Die eenheid is netjies en gemaklik. Sal beslis weer teruggaan.

Prosperita's terugvoer

Hi Annie .
Baie dankie vir die mooi komplimente in ons gasteboek asook op die webstuiste.
Ek hoop van harte dat ons n volgende verjaarsdag ook spesiaal kan maak vir julle.
Baie Groete,
Gretha

Prosperita
Lee S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik.

Wonderlik, kon nie better kry. Martin en Gretha, die eienaars, is die beste. Sal dit hoog aanbeveel sal definitief weer gaan. Het lekker gerus was net te kort.

Prosperita's terugvoer

Hi Lee, baie dankie vir die kompliment. Dit was so lekker gewees om julle te ontmoet en nuwe vriende te maak.
Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Groete, Martin en Gretha.

Prosperita
Lezel H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het gekry, presies wat die advertensie belowe het, plus meer as wat ons verwag het. Die eienaars se gasvryheid en vriendelikheid is "over and above".

Michelle N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Flippen amazing!

Baie lekker plek om te bly! Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Naomi M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi M
Saam met vriende

Uiters luuks en smaakvol. Baie gerieflik.

Dit was 'n fees. Naby winkels en restaurante. Baie vriendelike eienaars en uiters behulpsaam.

Joan V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan V
Gesin met klein kinders

Dit was awesome, perfek!

Wil net baie dankie sê vir Gretha en Martin ons het baie lekker gebly. Julle plek is awesome and baie dankie vir die bederfies. Sal weer by julle kom kuier in die toekoms. Dit het net soos ons eie tuiste gevoel.

Adele V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Fantasties, baie skoon en eenheid goed versorg.

Sal definitief aanbeveel. Heerlike warm swembad, eenheid ten volle uitgerus en baie vriendelike atmosfeer.

Stephanie K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie K
Gesin met klein kinders

Gerieflik en waarde vir geld.

Baie dankie vir julle gasvryheid. Die woonstel was baie gerieflik met als wat jy nodig het! Sal dit aanbeveel vir enige iemand!

Tiaan A - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan A
Gesin met klein kinders

Perfek.

Vriendelike mense, baie stil. Baie privaat. Perfek vir klein gesin!

Johann V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Gesin met klein kinders

Ons het 'n fantastiese tyd by Prosperita gehad.

As 'n vakansiewoonstel is Prosperita perfek, naby aan die strand, asook winkels geleë. Die woonstel het alles wat 'n mens sou benodig. Dit is privaat, veilig met 'n uitsig wat ongelooflik is. Die eienaars gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel. Hierdie is definitief 'n waarde vir geld opsie in Ballito.

Prosperita's terugvoer

Hi Johan,
Dit was n voorreg gewees om julle as gaste te kon akkommodeer.Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Julle was voorwaar die ideale gaste gewees, en ons hoop om julle weer eendag te kan huisves.
Groete,
Martin en Gretha

Prosperita
Juane H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juane H
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties.

Wonderlike gashere! Het ons kuier baie geniet. Dankie.

Jerobeo J - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerobeo J
Saam met vriende

Uitstekende verblyf.

Lekker gekuier. Uitstekende verblyf, baie netjies. Baie tuis gevoel. Dankie vir die klein dinge soos melk en water wat klaar in die yskas was op ons aankoms, as ook houtskool wat klaar beskikbaar was.

Margreeth M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margreeth M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en pragtig verblyf.

Prosperita is ‘n pragtig verblyf met uitsig oor die oseaan in ‘n rustige straat. Ons het gevoel asof ons by die huis was,met dank aan die gastvrije eienaars. Ten seerste aanbeveel.

Prosperita's terugvoer

Hi Margreeth en gesin,
Dit was vir ons 'n voorreg gewees om julle te kon ontmoet, asook julle famillie vanaf Nederland. Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, en dit is altyd lekker as ons huis soos julle eie tuiste voel. Ons hoop om julle sommer gou weer in die nabye toekoms te kan huisves. Groete, Martin en Gretha.

Prosperita
Louis D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Gesin met klein kinders

Perfekte familievakansieplek!

Vriendelike ontvangs, perfekte ruim akkommodasie met alles wat jy nodig het en met toegang tot swembad. Fantastiese uitsig oor die see, sentrale ligging en baie klein spesiale ‘touches’ het dit die perfekte wegbreekvakansie vir ons gemaak. Dankie Gretha!

Trudie S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie S
Gesin met tieners

Ons het die hele tyd wat ons daar was baie welkom gevoel en die woonstel was gerieflik, stylvol en baie netjies wat ons verblyf uiters aangenaam gemaak het.

Ons verblyf was baie aangenaam en dit was lekker om ook volledige DSTV te hê. Dit sou baie lekker gewees het om ook wifi te hê - veral met tieners. Die lugversorging en waaiers in die kamers is wonderlik. Die goeie eetgerei en ander kombuisware is van goeie gehalte en mens voel of jy by jou eie huis is. So ook die linne en matrasse op die beddens - goeie gehalte. Ons sal beslis weer daar gaan bly as ons in Ballito moet soek vir verblyf.

Jaun-mare V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun-mare V
Gesin met klein kinders

Fantasties! Fantasties!

Baie dankie, ons het vreeslik lekker gebly. Baie mooi plekkie met viendelike diens. Als was net perfek!

Prosperita's terugvoer

Hi Jaun -mare,
Dit was baie lekker gewees om julle te kon ontmoet. Dankie vir die gesels en ook die gemaklikheid waarmee julle ons ontvang het en toegelaat het om 'n week deel te kon wees van julle gesin. Ons hoop regtig dat ons julle sommer gou weer sal sien en baie dankie ook vir die mooi komplimente. Groete, Martin en Gretha

Prosperita
Colene P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colene P
Gesin met klein kinders

Ek het nie genoeg woorde om te beskryf hoe wonderlik dit is nie!

Prosperita het al ons verwagtinge oortref! Martin en Gretha se gasvryheid laat 'n mens welkom voel en hul aandag aan detail is baie spesiaal! Die woonstel is skoon, netjies en goed afgerond - die gehalte is uitstaande! Ek het nie genoeg woorde om te beskryf hoe wonderlik dit is nie!

Prosperita's terugvoer

Hi Colene, dit was 'n voorreg gewees om julle as gesin te kon ontvang. Baie dankie dat julle Prosperita gekies het om julle vakansie spesiaal te maak. Dit is altyd lekker om terugvoering vanaf die gaste te kry. Dit hou ons op hoogte van gaste se verwagting van ons. Julle was die ideale kuiermense en ons hoop nie dat dit die laaste see-vakansie by ons sal wees nie.
Groete, Martin en Gretha.

Prosperita
Beukes V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beukes V
Gesin met tieners

Skoon, netjies en presies soos voorgestel in advertensie. Vriendelike ontvangs en baie akkommoderend.

Sien sterre.

Adel M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel M
Gesin met klein kinders

Baie netjiese privaat verblyf, met spesifieke aandag aan die "personal touch" om jou spesiaal te laat voel!

Ons het die verblyf baie geniet! Daar is lekker bederfies gelos vir ons, sowel as vir ons 4 jarige dogtertjie! Ons het sommer bederf gevoel. Sal beslis weer daar aanbly.

Bennedette B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennedette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n rustige, skoon, warm verblyf.

Baie lekker, rustige, warm, netjiese, mooi dekor, gasvrye verblyf. Sal definitief aanbeveel en weer daar tuis gaan.

Prosperita's terugvoer

Hi Bennedette, baie dankie vir die mooi terugvoer ons waardeer elke kompliment.
Groete,
Gretha

Prosperita
Michelle V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V
Gesin met klein kinders

Onvergeetlik.

Prosperita was vir my en my gesin soos 'n huis weg van die huis, Martin en Gretha doen alles in hulle vermoë om jou welkom te laat voel. Die plekkie is 'n eintjie van die strand af, maar nog naby genoeg om die golwe te hoor. Ons het dit verskriklik baie geniet en sal enige iemand aanbeveel om vir 'n vakansie daar te bespreek.

Prosperita's terugvoer

Hi Neels ons is verheug om te hoor dat julle die vakansie geniet het en dat dit voel soos julle eie huis.Baie dankie vir die komplimente dit hou ons op ons tone om te weet wat gaste wil he.Ons hoop om julle as famillie sommer gou weer te kan huisves.
Groete Martin en Gretha

Prosperita
Jannie E - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie E

Dit was regtig 'n plesier om in so goed versorgde eenheid tuis te gaan.

Gretha doen soveel moeite en haar persoonlike aanslag maak dit baie, baie spesiaal. Ek wil nie te veel sê nie, want ek gaan dit bederf vir toekomstige gaste. Dit is iets wat jy self moet beleef. Die eenheid is regtig pragtig en netjies. Die uitsig van die swembad is ongelooflik. Prosperitas is werklik net so mooi soos op die foto's. Gretha en Martin het 'n juweel van 'n plek. Ek beveel dit regtig aan en sien uit om weer in die toekoms daar te gaan kuier.

Prosperita's terugvoer

Beste Jannie en gesin -Dit was voorwaar n plesier om julle vir die kort tydjie by ons te kon huisves. Hopelik in die toekoms laat die tyd toe om veel langer by ons te kom ontspan. Ons streef daarna om vir al ons gaste gemak met n tikkie ekstra te bied en daarom wil ons ook dankie sê vir die pragtige terugvoer. Dit is so lekker om mense te kan bederf en dat hulle herinneringe kan saamvat van n onvergeetlike wegbreek. Sien uit na die volgende ontmoeting.Groete Martin en Gretha

Prosperita
Elize P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P
Besigheidsreis

Uitstekend!

Vriendelikste ontvangs en uiterse gasvryheid. Baie netjies en skoon.

Prosperita's terugvoer

Hi Tinie, Baie dankie vir julle positiewe terugvoer oor Prosperita. Dit is altyd lekker om nuwe vriende te ontmoet en ons hoop om julle weer te kan huisves in die toekoms.

Vriendelike Groete,
Martin en Gretha

Prosperita
Michelle S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties!

Die blyplek self is prentjiemooi (wat hulle adverteer is presies wat jy kry). Ons het elke oggend ons eerste koppie koffie buite geniet met die aswemrowende see-uitsig. Gretha en Martin was wonderlike gashere! Ongelooflik vriendelik en absoluut niks was te veel gevra nie! Ons sal die stukkie goud vir enige iemand aanbeveel!

Prosperita's terugvoer

Hi Michelle, baie dankie dat julle ons plekkie gekies het om julle voorbereidings te doen vir die troue. Julle was super maklike gaste gewees so dus was dit glad nie moeilik om julle wense te kon vervul nie. Dankie ook vir die mooi terugvoering, ons waardeer dit regtig baie. Ons hoop dat julle gou weer sal kom kuier, want ons huis is nou ook julle huis.
Groete
Gretha

Prosperita
Marie-heleen L - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-heleen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige waarde vir geld tuiste met lieflike see-uitsig en vriendelike gasheer en gasvrou.

Sal dit enige tyd aan al my vriende en kennisse aanbeveel. Baie vriendelike ontvangs en hulpvaardige gasheer en gasvrou. Die woonstel en die see-uitsig is pragtig. Uitstekende waarde vir geld. Sal maklik daar kan vakansie hou.

Prosperita's terugvoer

Hi Marie-Heleen
Dankie vir die mooi woorde ons waardeer dit opreg.Ons hoop dat ons julle sommer gou weer sal kan akkomodeer .
Groete
Gretha

Prosperita
Chrisetta E - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisetta E
Gesin met klein kinders

Dit was wonderlik.

Sal beslis Prosperita aanbeveel en sal binnekort weer gaan.

Prosperita's terugvoer

Hi Chrisetta,
Baie dankie vir die kompliment.Ons sien uit daarna om julle weer te kan huisves.
Groete
Martin en Gretha

Prosperita
Jeannette R - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette R
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties.

Die uitleg van die plek is baie goed en al die fasiliteite wat jy benodig is daar! Dankie vir die water en melk in die yskas, asook die lekkernye. Ek sal die akkommodasie enige tyd aanbeveel en weer gebruik wanneer ek in daardie area akkommodasie benodig.

Prosperita's terugvoer

Hi Jeannette

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ons waardeer ook julle moeite om aan ander van ons plekkie te vertel. Ons sien definitief daarna uit om julle weer te akkomodeer.

Vriendelike Groete
Gretha

Prosperita
Shereen D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shereen D
Saam met vriende

Mooier as die prentjies.

Die plek was selfs mooier as die foto's en die pragtige bederfies soos koffie, beskuit, melk en sjokolade, was 'n wonderlike verrassing. Gretha was baie hartlik en vriendelik en het ons welkom laat voel by haar lieflike instansie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Even nicer than the pictures.

The place was even nicer than the photographs and the beautiful touches of coffee, rusks, milk and chocolates were a wonderful surprise. Gretha very warm and friendly and made us feel very welcome into her lovley establishment.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Prosperita's terugvoer

Dear Shereen
Thank you very much for the lovely review of our place .It was a pleasure having your family and friends with us. I'm actually the one that must compliment your girls on their housekeeping skills. They tidied up the entire unit, even did the dishes and made their beds totally unexpected and to my surprise. You can be very proud of raising girls with respect to other people and looking after someone else's place as if it's their own. Please pass on my appreciation and thanks to them as well. We hope that we will be able to accommodate you again in the nearby future. Many Thanks Gretha

Prosperita
Rolandi N - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolandi N
Gesin met tieners

Luukse, veilige verblyf in 'n pragtige area.

Ons het net een nag in Prosperita bespreek en was baie tevrede. Die eienaar was vriendelik en hulpvaardig. Alhoewel die woonstel omtrent 'n blok of 2 van die strand is, het ons 'n pragtige see-uitsig van ons kamervenster en sitkamer gehad. Sal beslis weer van hierdie plekkie gebruik maak. Onthou om jou eie handdoeke saam te neem!

Prosperita's terugvoer

Geagte Rolandi
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer dit word opreg waardeer. Ons streef daarna om n tuiste weg van die huis te skep vir ons gaste en ons hoop om julle gou weer te sien vir 'n kuier.
Groete
Martin en Gretha

Prosperita
Santi G - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santi G

Uitstekend!

Kan met een woord sê: "Wow!" . Dit was die mees aangename ervaring gewees wat ek nog ooit beleef het. Martin en Gretha Willemse was uitstekende gasheer en gasvrou! Plek is skoon en netjies en die persoonlike "'touches" soos 'n verwelkomingsbrief met geskenkie en lekker tjoklits en in yskas was daar byvoorbeeld heerlike yskoue melk en water en die ons kon net die ketel aansit vir koffie na 'n lang rit van meer as 8 ure met vars gebakte beskuit wat Gretha voorsien het! Ek kan hulle enige tyd aanbeveel (behalwe volgende jaar Paasnaweek, want ek gaan definitief weer daar bly soos gereël! Jammer mense ... Julle moet ander datums kies!) Martin en Gretha, dankie vir al julle vriendelikheid en gasvryheid. Gretha wat help medikasie soek toe ek siek was en soos julle weet was paasnaweek. Moeilik om 'n dokter te kry! Kan net nogmaals dankie sê. Sien volgende jaar weer. Beste wense vir julle!

Prosperita's terugvoer

Hi Santie

Dit was so lekker gewees om julle as gesin te kon ontvang.Dit maak ons werk net nog meer bevredigend as ons weet ons gaste is gelukkig en hulle wil weer vir ons kom kuier.Baie dankie ook vir die mooi komplimente.Sien julle verseker volgende jaar weer.
Groete
Martin en Gretha

Prosperita
Manie Z - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie Z
Gesin met tieners

Baie lekker.

Oulike mense en mooi woonstel, baie luuks

Prosperita's terugvoer

Beste Manie en Gesin
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer.Dit is altyd lekker om nuwe mense te ontmoet en te weet dat hulle hier wegstap as vriende.
Ons hoop dat julle gou weer by ons sal kom kuier.
Vriendelike Groete
Martin en Gretha

Prosperita
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pariciaweg 31, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzNjYzZGM5LWJkOTgtNDA1MS04MDQxLTc4ZGI1NDBlZjkxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 31 Patricia Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 09:00 -29.54265 31.2121
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za