Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prosperita

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Slegs selfsorg, maar skoonmaakdiens is teen ekstra koste beskikbaar.
Die uitstaande balans moet 48 uur voor die inklokdatum betaal word.
Gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke en haardroërs saambring.
'n Breekskadedeposito van R500, asook 'n linnefooi van R500 word gehef en sal binne 3 - 5 dae na vertrek terugbetaal word.
Rook is verbode in die eenheid, maar gaste is welkom om op die aangewese plekke buite te rook.
Ons akkomodeer ongelukkig geen studente en matrikulante nie. Die onderneming behou die reg voor om toegang tot die perseel te weier sonder terugbetaling indien matrikulante hier bespreek.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pariciaweg 31, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzNjYzZGM5LWJkOTgtNDA1MS04MDQxLTc4ZGI1NDBlZjkxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 62 5 1 5 31 Patricia Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -29.542712146594 31.212126460099
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem