LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22
Selfsorg in Ballito

Prosperita   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ruard B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Ons kuier in Ballito was 'n groot hoogtepunt en onvergeetlik. Ons het vreeslik lekker gebly. Gretha en Martin gaan werklik die ekstra myl om 'n mens welkom en tuis te laat voel. Hulle diens en geriewe is absoluut uitnemend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Awesome. Baie lekker gebly. Baie vriendelike diens. Die plek is baie veilig en die see-uitsig is pragtig. Naby baie restaurante wat baie lekker kos maak. Ek beveel die plek vir seker aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Home from home. Awesome, our host had thought of and provided everything we would need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Calista F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Mooi see-uitsig. Elegante kuswegbreekplek met sjarme. Die verblyf het ons verwagtinge oortref. Dit was goed toegerus, pragtig onderhou en ideaal geleë naby baie eetplekke en bekende strande. Die kalm atmosfeer en ongelooflike uitsig het dit 'n werklik spesiale verblyf gemaak. Ons het tuis gevoel van die oomblik wat ons daar aangekom het tot ons vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Very happy. We really enjoyed our stay. Gretha is very organised and we appreciated all the extra little surprises that are usually not part of self-catering, for example, the nougat in our room, coffee, tea, washing powder, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Onvergeetlik. Ons het baie lekker gebly, die woonstel is baie netjies en ons elkeen het 'n welkom geskenkie gekry. Ek sal weer daar bly as ek Ballito toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Vreeslik beïndruk met hoe skoon die plekkie was. Lieflikste beddens! Een van ons lekkerste vakansies nog! Gretha het ons so bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martin en Gretha
Prosperita
Hi Vicky Baie baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is altyd so geseën dat gaste ons plekkie uitkies bo al die wonderlike akkommodasie wat ook beskikbaar is. Julle was super stil gaste gewees, het nie eers geweet julle is hier nie. Ons hoop dat ons in die toekoms weer die voorreg sal hê om julle te kan huisves. Tot weersiens.

Melgard M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Meer sentraal van Ballito kon ek nie vra nie. Die beste plek om in te bly. Na 10 dae se verblyf het ek besef dat ek die beste keuse gemaak het met my eerste besoek aan Ballito en kon nie vir beter vra nie. Die ligging en netheid was uit die boonste rakke. Wonderlike vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martin en Gretha
Prosperita
Hi Melgard, baie dankie vir die wonderlike kompliment. Julle was ook uitstekende gaste en is enige tyd welkom. Dit verbaas my altyd dat mense ons plekkie raaksien en kies tussen al die ander mooi akkommodasie, so julle woorde is regtig spesiaal. Hopelik beplan julle meer besoeke aan ons pragtige dorp en ons sien uit om julle weer te kan huisves.

Michelle N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netjies, vriendelik, verwelkomend, pragtig, modern, gerieflik, modern. Gretha is 'n fantastiese gasvrou. Die eenheid is pragtig. Koffie, tee, suiker, melk, water, waspoeier, skottelgoedwasserseep is voorsien. Elkeen het 'n lekkerny gekry by aankoms. Dit voel soos 'n huis weg van die huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantastic stay in a lovely location. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martin en
Gretha

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

31 Patricia Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5e5b82bf577436863323921fad4d8d205c58df466745c70ce083e5143cd028e77cf806a96f81b72e7e6339c6c6af832d448?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 75 5 1 5 31 Patricia Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -29.542712146594 31.212126460099
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang