Protea B&B
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
ProteaB&B Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Judy F - Jul 2023
Algehele gradering
What a wonderful one night stay experience.
Protea B&B se terugvoer
Many many thanks, it was a honor to have you as guests. May God bless you
Regards Thea & Louis
Willie V - Mei 2023
Algehele gradering
Vrendly, clean and welcoming.
Protea B&B se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle te akkomodeer.
Louise W - Feb 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, skoon en rustig.
Protea B&B se terugvoer
Hi Louise, baie dankie vir jou terugvoering. Dit word opreg waardeer. Seëngroete. Louis en Thea
Louise W - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Protea B&B se terugvoer
Goeiemore Louise, baie dankie dat julle ons akkommodasie gekies het en vir jul positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer.
Groete en seenwense.
Jan V - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflike verblyf waar ons aan die Kremetart-fietswedren gaan deelneem het.
Protea B&B se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle hier te akkommodeer.
Groete en seënwense.
Stafford M - Feb 2022
Algehele gradering
Quite and felt at home.
Karin V - Jul 2021
Algehele gradering
Netjies & vriendelik
Protea B&B se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Karin. Ons waardeer dit met ons hele hart.
Seen-groete
Jan V - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker mense, lekker kuier plek, laat jou voel soos huis al bly jy in pragtige geboude huot huise.
Protea B&B se terugvoer
Baie dankie, ons hoop ons sien jou weer.
Keanu J - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderlike diens!
Estelle M - Sep 2019
Algehele gradering
Dankie vir die wonderlike ontvangs en gesellige geselskap.
Janadre J - Aug 2019
Algehele gradering
Wonderlik en vriendelik.
Protea B&B se terugvoer
Goeie dag Janadre,
Baie dankie, ons waardeer jul terugvoer.
Marissa V - Jun 2019
Algehele gradering
Moeg.
Protea B&B se terugvoer
Hi Marissa,
Jammer om dit te hoor. Ek het gevra of jul lekker geslaap het en jul het niks gesê nie.
Groete,
Thea
Minda G - Jun 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en ons verblyf net die gemaklikste.
Protea B&B se terugvoer
Dankie julle. Geniet julle wildtuin vakansie.
Liefde
Louis en Thea
Hennie C - Okt 2018
Algehele gradering
Oulike plek.
Protea B&B se terugvoer
Baie dankie
Dit was n eer en voorreg om julle te akkomodeer.
Seenwense
Paul S - Sep 2018
Algehele gradering
Had a great stay, outstanding service.
Protea B&B se terugvoer
Thank you for your comment.
Regards, Thea.
Rudi R - Aug 2018
Algehele gradering
Tevred.
Protea B&B se terugvoer
Ons maak voorsiening vir kontrakteurs sowel as gewone couples daarom is daar kamers met dubbelbeddens ook.
Groete Thea
Toni N - Jun 2018
Algehele gradering
Rustig.
Anzia V - Mei 2018
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Protea B&B se terugvoer
Liewe Anzia, baie dankie vir jou opinie. Ek glo ons gaan mekaar weer raakloop. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Seënwense
Thea
Annalize O - Feb 2018
Algehele gradering
Voel soos toe ek my ouma besoek het.
Protea B&B se terugvoer
Baie dankie Annalize. Dit was vir ons 'n eer en voorreg om julle aan huis te hê. Hoop ons sien julle weer eendag. Seënwense. Liefde Thea en Louis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 29 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Proteastraat 33, Louis Trichardt, 0820, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom