Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Protea Huis

Gastehuis
Protea Kamer 1
Vanaf
Vanaf R390
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is op die eerste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n waaier, en dit is oorkant die gemeenskaplike badkamer (met 'n bad en stort) wat met die Eagle kamer gedeel word. Protea en Eagle kamers deel 'n badkamer. Daar is koffie- en teemaakgeriewe in die kamer. Etes word nie voorsien nie maar u kan die gemeenskaplike kombuis op grondvloer gebruik. Daar is nie TV's in die kamers nie, maar wel in die TV-kamer langsaan die kamers met Openview HD, maar geen DStv nie. Daar is 'n gemeenskaplike balkon op eerste vloer. Geen rook word toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Die verblyf sluit net die kamer. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis.

Die huis is in 'n residensiële buurt geleë, daarom word geen luidrugtige musiek of lawaai toegelaat nie.

Rook verbode binnenshuis.
Elke gas moet 'n ID of paspoort of bestuurslisensie voorlê en 'n geboortesertifikaat vir elke kind onder 18.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eagle Kamer
Vanaf
Vanaf R390
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is op eerste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n waaier. Gaste deel die badkamer wat 'n bad en stort het, met die Protea Kamer. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer. Maaltye word nie voorsien nie, maar u kan die gemeenskaplike kombuis op grondvloer gebruik. Die kamer kan saam met Protea Kamer bespreek word wat ideaal sal wees vir 'n gesin. Daar is nie TV's in die kamers beskikbaar nie, maar wel in die TV-kamer langsaan met Openview HD, maar geen DStv nie. Daar is 'n gemeenskaplike balkon op eerste vloer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Die verblyf sluit net die kamer. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis.

Die huis is in 'n residensiële buurt geleë, daarom word geen luidrugtige musiek of lawaai toegelaat nie.

Rook verbode binnenshuis.
Elke gas moet 'n ID of paspoort of bestuurslisensie voorlê en 'n geboortesertifikaat vir elke kind onder 18.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bluecrane
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Bluecrane-kamer is buite en apart van die hoofhuis. Dit is ’n klein slaapkamer met 'n privaat badkamer. Een dubbelbed, hangkas, draagbare waaier, koffie- en teemaakgeriewe en klein yskassie is in die kamer. Eie badkamer, maar daar is slegs ’n bad, wasbak en toilet. Geen stort. Etes word nie voorsien nie maar u kan die gemeenskaplike kombuis op grondvloer binne die huis gebruik. Geen rook word in die kamers toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Die verblyf sluit net die kamer. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis.

Die huis is in 'n residensiële buurt geleë, daarom word geen luidrugtige musiek of lawaai toegelaat nie.

Rook verbode binnenshuis.
Elke gas moet 'n ID of paspoort of bestuurslisensie voorlê en 'n geboortesertifikaat vir elke kind onder 18.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Angelier hoofslaapkamer
Vanaf
Vanaf R480
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié en suite-kamer is op die eerste verdieping met 'n dubbelbed, privaat balkon en lugversorging. Die en suite-badkamer beskik oor 'n stort-oor-bad. Daar is koffie- en teemaakgeriewe in die kamer. Etes word nie voorsien nie. Daar is nie 'n TV in die kamer nie, maar wel in die gemeenskaplike TV-kamer langs die trappe met Openview HD, maar nie DStv nie. Ander geriewe sluit 'n groter gemeenskaplike balkon in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Die verblyf sluit net die kamer. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis.

Die huis is in 'n residensiële buurt geleë, daarom word geen luidrugtige musiek of lawaai toegelaat nie.

Rook verbode binnenshuis.
Elke gas moet 'n ID of paspoort of bestuurslisensie voorlê en 'n geboortesertifikaat vir elke kind onder 18.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R390
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leopard-weg 12, Theresa Park, Pretoria, 0166, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH75ujmYGhSMNU5dn6t5U2YWGukiNDCpHaUbqrdT8PU1z9jIPUZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R390 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 12 Leopard Road Theresa Park 0166 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.674186254302 28.147346261248
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem