Protea Huis
29 resensies
Gastehuis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Protea Kamer 1
- Die verblyf sluit net die kamer in en maaltye is op versoek beskikbaar.
- Eagle Kamer
- Die verblyf sluit net die kamer in en maaltye is op versoek beskikbaar.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 300 moet direk aan die instansie betaal word.
Huisreëls
Die verblyf sluit net die kamer. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis.
Die huis is in 'n residensiële buurt geleë, daarom word geen luidrugtige musiek of lawaai toegelaat nie.
Rook verbode binnenshuis.
Elke gas moet 'n ID of paspoort of bestuurslisensie voorlê en 'n geboortesertifikaat vir elke kind onder 18.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leopard-weg 12, Theresa Park, Pretoria, 0166, Gauteng
- Geen kinders onder 10