Protea Retreat
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Menno Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Mayrie S - Nov 2023
Algehele gradering
Bo verwagting gewees, heerlik gebly.
Protea Retreat se terugvoer
Thanks Mayrie. It was a pleasure having you at Protea Retreat.
See you next time.
Menno
Nadine V - Okt 2023
Algehele gradering
Ek sal sê Protea Retreat is 'n "Home away from home".
Protea Retreat se terugvoer
Baie dankie vir die mooi komplimente. Riaan was n plesier om hier te he. Hoop ek sien hom weer binnekort.
Johanna M - Nov 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Protea Retreat se terugvoer
Baie dankie. Julle is meer as welkom en ek sien julle graag weer in die nuwe jaar. Mooibly-Menno
Janita R - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtig, netjies.
Protea Retreat se terugvoer
Dankie vir die komplimente Janita. Dit was 'n plesier om julle hier te he. Sien julle weer 'n volgende keer. Menno
Stefhanie M - Apr 2021
Algehele gradering
Beste plekkie. Alles so perfek en netjies.
Protea Retreat se terugvoer
Dit was n plesier om julle hier by Protea Retreat te he. Jammer ons het so min van mekaar gesien. Julle is altyd welkom hier. Dankie vir julle mooi woorde en komplimente.
Paul V - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Protea Retreat se terugvoer
Hello Paul,
Baie dankie vir die mooi komplimente. Dit was n plesier om jou hier by Protea Retreat te he. Ons hoop dat jy in die toekoms gereeld by ons sal kom bly.
Groete, Menno & Janneke
Ettiene L - Jan 2017
Algehele gradering
Onoortreflike verblyf en baie gasvry.
Protea Retreat se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Ons hoop volgende keer het julle meer tyd om hier by ons te bly. Ons probeer solank om te verbeter op die 10 uit 10, want daar is altyd iets om te verbeter. Groete, Menno en Janneke
- Kapasiteit: 3 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hellingstraat 54, Protea Heights, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap