Opsomming van Resensie
Thomas S - Des 2020
Gemiddeld
Ek het net een woord "ongelooflik".
Protea Wilds Retreat's terugvoer
Thomas, thank you for your very kind words. Hope to see you back again soon!
Lisa M - Feb 2020
Gemiddeld
Tranquil stay.
Protea Wilds Retreat's terugvoer
Thank for your great words Lisa! Was wonderful having you and your dog children here. The wifi does not reach the cottage you stayed in, only available at the reception (my house). Normal data usage will apply at the cottage, sorry if it wasn't clear! Hope to have you back soon!
John O - Jan 2020
Gemiddeld
Flippen fantasties.
Protea Wilds Retreat's terugvoer
Wow John dankie, jou resensie blaas my weg.
Alan B - Des 2019
Gemiddeld
A gem and real value which I found impossible to fault.
Protea Wilds Retreat's terugvoer
Thank you, Alan. It was a pleasure to host you and we hope your trip further on was memorable.
Pl V - Jan 2019
Gemiddeld
Vriendelike en gasvrye verblyf.
Mareli H - Des 2018
Gemiddeld
Aangenaam verras, asemrowende uitsig en rustig vir asemskep.
Marthie R - Des 2018
Gemiddeld
Baie rustig en ontspannend.
Protea Wilds Retreat's terugvoer
Baie dankie Mareli. So bly julle het lekker gekuier en dankie vir jou moeite om hier te skryf. Ons hoop ek sien julle gou weer.
Belinda E - Sep 2018
Gemiddeld
Awesome.
Joane V - Jan 2018
Gemiddeld
Rustig, privaat en beeldskoon.
Protea Wilds Retreat's terugvoer
Beste Annelene,
Baie dankie vir jou mooi woorde, ek waardeer dit baie! Ek is bly julle 3 en jul hondekind het lekker by ons gebly, hoop ek sien julle weer!
Hoop jou dogter gaan gelukkig wees hier in Plett!
Joanne J - Okt 2017
Gemiddeld
Dit was wonderlik.
Protea Wilds Retreat's terugvoer
Dankie Joanne,so bly jy het dit geniet! Hoop ons sien jou gou!
Christelle F - Apr 2017
Gemiddeld
Was baie lekker. Die grondpad kan uitdagend wees, maar is doenbaar.
Protea Wilds Retreat's terugvoer
Hallo Christelle
Dankie vir jou mooi skrywe. Ja, ons hou die pad so goed moontlik in stand, dit is soms moeilik sonder hulp van die padowerhede, maar ek het darem nog nooit probleme gehad met enige gaste wat dit nie kon ry nie.
Dit is my ouma se voortrekker rok, wat sy gemaak het, en my ma se handskoene. Ek het gedink dit gee karakter aan die huis en pas in by die tema. Jammer oor die ongemak, ek kon dit weggeneem het. Wens ek het geweet van die yskas, ek sou dan 'n plan probeer maak het.
Dankbaar dat julle lekker gebly en dit verder geniet het. Mooi gaan.
Gracial H - Mrt 2017
Gemiddeld
Fantasties.
Protea Wilds Retreat's terugvoer
Baie dankie Gracial
Ek sien uit na jul kuier in Junie saam met die familie.
Lené V - Feb 2017
Gemiddeld
Pragtige natuurskoon, natuurlewe en absolute rustigheid.
Protea Wilds Retreat's terugvoer
Lené!
Ooh, jy maak my hart warm! Baie dankie vir jou mooi woorde, sal lekker wees om julle weer te sien! Baie voorspoedige jaar verder!
Ronél C - Jan 2017
Gemiddeld
Dankie vir Amanda se gasvryheid, ons het regtig heerlik gebly by Protea Wilds Retreat.
Protea Wilds Retreat's terugvoer
Dankie vir jou mooi woorde Ronel! Hoop ek kan julle weer verwelkom!
Mariska F - Nov 2016
Gemiddeld
Baie lekker en rustig!
Protea Wilds Retreat's terugvoer
Mariska,
Wow! Baie dankie, ek waardeer dit! Hoop ons sien julle volgende jaar in September!
Amanda en Martin
Piet R - Jul 2016
Gemiddeld
Heerlik rustig tog naby besienswaardighede.
Protea Wilds Retreat's terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde Piet! Gewaardeerd!
Richard H - Apr 2016
Gemiddeld
Perfek vir uitlating van gedruis van die stadslewe.
Protea Wilds Retreat's terugvoer
Richard, baie dankie ,ek waardeer dit! Ek hoop ek sien jou gou weer! Amanda
Karina B - Apr 2016
Gemiddeld
Pragtige uitsig.
Protea Wilds Retreat's terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde Karina. Alhoewel die grondpad net 9 km vanaf die N2 tot hier is, het dit ongelukkig hard gereën toe julle aankom. Die pad word gelukkig gereeld geskraap en goed onderhou. Versigtig is maar die antwoord tot 'n mens hom paar keer gery het en meer op mens se gemak raak. Gaste het darem nog nooit vasgesit of 'n ongeluk gemaak nie. Dankie vir julle geduld hiermee! Hoop ek kan jul weer verwelkom!
Lizette B - Mrt 2016
Gemiddeld
Very relaxed.
Protea Wilds Retreat's terugvoer
Thank you for your kind words Lizette! Hope we see you again! Go well. Amanda
Annelies W - Mrt 2016
Gemiddeld
Prachtig, rustgevend.
Protea Wilds Retreat's terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde Annelies. Bly julle het lekker gekuier! Amanda
Louis B - Jan 2016
Gemiddeld
Baie lekker, veral die uitsig en vars lug.
Protea Wilds Retreat's terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde Louis! Hoop ek kan julle weer verwelkom!!
Amanda
Gary B - Okt 2015
Gemiddeld
An amazing special piece of God's Kingdom.
Protea Wilds Retreat's terugvoer
Gary, I really appreciate your beautiful review and we hope to welcome you back soon! To share our piece of heaven with you were our pleasure. Dankie en mag Debbie se skilder ook van krag tot krag gaan!
Hendrik S - Jan 2015
Gemiddeld
The place is nice and quiet.
Cynthia B - Des 2014
Gemiddeld
A little piece of heaven.
René D - Des 2014
Gemiddeld
Ek het rus gesoek en dit daar gekry.
Brumilda K - Nov 2014
Gemiddeld
Fantasties!
Adam B - Nov 2013
Gemiddeld
'n Lekker ruim woning, met hartlike ontvangs. Net nat, nat, nat weer!
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tussen Knysna en Plettenbergbaai, Fisanthoek, 9 km van die N2 af, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom