Pumleni Gastehuis
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Scottstraat 90, Schoemansville, 0216, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pumleni Guesthouse is in die hartjie van die Magaliesberg-streek in Hartbeespoort. Hartbeespoort word omring deur die Hartbeespoortdam, aan die voet van die skouspelagtige Magaliesbergbergreeks.
Die verblyf beskik oor 9 ruim en dubbel- en tripelkamers, almal met en suite-badkamers en aparte ingange. Al die kamers het gratis WiFi, DStv, 'n mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Meeste van die kamers het lugversorging. Elke dubbelkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Elke tripelkamer het 'n dubbelbed of koningingrootte-bed en 'n ekstra enkelbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die gekwalifiseerde masseerterapeute bied behandelings in die kamer aan.
Die Hartbeespoort-omgewing bied ongelooflike buitelug ontspanning soos abseil, rotsklim, voetslaan, piekniek, visvang en bootvaart op die dam. Besoek die Wieg van die Mensdom, 'n wêrelderfenisgebied wat die Sterkfontein-grotte en die Maropeng-besoekersentrum insluit. Ander besienswaardighede in die omgewing sluit die De Wildt Cheetah Centre, Elephant Sanctuary, Chameleon Village Vlooimark, kabelkarretjie, Sun City en Pilanesberg Nasionale Park, Lesedi Cultural Village en talle gholfbane en dagspa's in. OR Tambo-lughawe is 'n uur se ry en die Lanseria-lughawe is net 30 minute se ry.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Carl Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 82
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Scottstraat 90, Schoemansville, 0216, Noordwes
- Gaste dink Pumleni Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Schoemansville Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Scottstraat 90, Schoemansville, 0216, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom