- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 138 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steve Pitts-weg 67, Umzumbe, Hibberdene, 4225, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pumula Beach Hotel bied verblyf wat alles insluit op die strandfront in Umzumbe. Die hotel is die ideale verblyf vir 'n sakereisiger of vakansieganger wat wil wegbreek met 'n Blouvlagstrand op hul drumpel.
Verblyf by Pumula Beach Hotel is beskikbaar in unieke kamers waarvan sommige van hulle skakelkamers is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt, middagete en aandete is ingesluit en word in die eetkamer of op die stoep bedien.
Die hotel spog met gratis WiFi, gastesitkamers, 2 verhitte swembaddens, 'n winkeltjie, gesondheidsentrum wat masserings aanbied, 'n sportskroeg en 'n dameskroeg.
Konferensiekamers met toerusting is te huur en spanbou- en ander spesiale funksies kan gereël word.
Die hotel bied direkte toegang tot die strand met beskutte swemplekke, rotspoele, branderplankrygeleenthede en fantastiese visvangplekke.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Steve Pitts-weg 67, Umzumbe, Hibberdene, 4225, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Pumula Beach Hotel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umzumbe Port Shepstone Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 138 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steve Pitts-weg 67, Umzumbe, Hibberdene, 4225, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom