Smithfield Akkommodasie by Purple House B&B and Self catering | LekkeSlaap
+53

Purple House B&B and Self catering

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 25 resensies vir Purple House B&B and Self catering
Netheid
4.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Ella D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ella D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oorspronklik en oulik.

Johann het ons vriendelik ontvang. Hy was baie gasvry en het 'n heerlike ontbyt vir ons voorgesit. Die huis is interessant en baie pers!

Stefan K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi en netjies.

Ons het baie lekker daar oornag. Alles wat ons nodig gehad het word in die kamer aan die gaste voorsien.

Purple House B&B and Self catering's terugvoer

Baie dankie Stefan!

Purple House B&B and Self catering
Jannie G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie G
Enkelreisiger

Persoonlike aandag van die eienaar was great!

Niks meer om by te voeg.

Ilne L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilne L
Gesin met tieners

Dankie vir 'n heerlike oornag!

Baie netjies en veilig! Kan ‘n stappie in die straat af om middernag aanbeveel.

Yolande G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande G
Gesin met tieners

The customer service was awesome.

Johann went out of his way to accommodate us. My children came down from Bloemfontein and we came up from East London to meet there for a surprise birthday for my husband. Johann went out of his way, cooked us dinner and breakfast himself (we requested meals ahead of time) and it was delicious. Very clean and the beds were comfortable.

Purple House B&B and Self catering's terugvoer

Thank you so much Yolande!!!

Purple House B&B and Self catering
Crispian T - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crispian T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional welcome, help and outstanding dinner and breakfast. Comfy accommodation and superb shower, considerate host.

Johan, the owner could not have been for welcoming, kind and considerate, we thoroughly enjoyed our stay with him and give his establishment the highest recommendation, quirky, different and most enjoyable.

Purple House B&B and Self catering's terugvoer

Thank you Crispian!

Purple House B&B and Self catering
Laura M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Laura M
Gesin met klein kinders

Gemaklik en outentiek.

Ek is in n ander kamer geplaas as waarvoor ek bespreek het. Geen Wi-Fi of air-con soos geadverteer, tog gemaklik en netjies.

Purple House B&B and Self catering's terugvoer

Dankie vir die resensie. Dis jammer dat ek 'n konstruksie probleem gehad het in die bespreekte kothuis en dat ek julle alternatiewe akkommodasie moes aanbied. Verskoning daarvoor. Dis beter om alternatiewe voor te stel as om mense te laat bly erens wat nie heeltemal gerestoreer is nie. Terwyl die alternatiewe kothuis nie lugreëling en Wi-Fi het nie, is daar ander positiewe wat op maak vir dit. Johann

Purple House B&B and Self catering
Claudia B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claudia B

Conveniently located, comfortable overnight stop.

Johan is a welcoming host. Tranquil surroundings. Convenient overnight stay. Cottage has comfortable beds with basics such as a small fridge, coffee, tea & rusks provided.

Else V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Else V
Saam met vriende

Fantasties. Johan is die akkomoderendste gasheer en ons het regtig tuis gevoel.

Johan het ons spesiaal laat voel. Ons het 'n Amerikaner by ons gehad, wat 'n baie moeilike persoon was, maar Johan het hom met aplomb en hoflikheid hanteer. Die atmosfeer by die Purple House is ontspannend, pret en huislik. Beddens baie gemaklik en kamers groot. Kos was wonderlik - danksy Johan se kook!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic. Johan is the most accommodating of hosts and we felt really at home.

Johan made us feel really special. We had an American who was a very difficult person with us, but Johan handled him with aplomb and courtesy. The atmosphere at the Purple House is relaxing, fun and homely. Beds very comfortable and rooms large. Food was great - thanks to Johan's cooking!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Purple House B&B and Self catering's terugvoer

Thank you very, very much Elsabe! It was fun to meet all of you.

Purple House B&B and Self catering
Elaine L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine L
Saam met vriende

Baie lekker gebly in Johann se Purple House. Goeie geriewe en goeie diens.

Een aand spandeer in die Purple House en 'n ete geniet by Buckley's Pub, wat Johann voorgestel het. Lekker warm stort, lugversorging en mooi pad na Smithfield toe (R701 vanaf Colesberg).

Purple House B&B and Self catering's terugvoer

Baie dankie Elaine. Dit was lekker om julle hier te kon akkommodeer. Voorspoedige Nuwejaar.

Purple House B&B and Self catering
Eric H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eric H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Host very accommodating and friendly.

Johan is very accommodating, facilities basic but clean and well presented.

Hanta H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hanta H
Gesin met klein kinders

Rustig.

Johan is 'n bekwame gasheer. Verwyl jouself gerus aan die heerlike ontbyt.

Reinier P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinier P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie rustieke B&B. Ons het in die Presidensiële suite wat skoon, warm (dit was baie koud die aand wat ons daar gebly het) en baie gemaklik was, geslaap. Die eienaar Johan is baie gasvry.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very enjoyable.

Very rustic B&B. We slept in the Presidential suite which was clean, warm (it was very very cold the night we stayed over) and very comfortable. The owner Johan is very hospitable.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Purple House B&B and Self catering's terugvoer

Dankie Reinier!

Purple House B&B and Self catering
Frans B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B
Saam met vriende

Hartlike ontvangs en gasvryheid met ruim, netjiese en gerieflike kamers en fasiliteite.

Dankie Johan vir jou gasvryheid en hartlike ontvangs - het ons dadelik tuis laat voel en almal het heerlik gekuier en baie lekker geslaap.

Purple House B&B and Self catering's terugvoer

Baie dankie Frans, ons waardeer die terugvoer.

Purple House B&B and Self catering
Karen S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen S
Gesin met tieners

Rustig.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjies.

Gert V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gert V
Saam met vriende

Interessant!

Lekker gebraai en saam met eienaar gekuier! Hy sing fantasties.

Purple House B&B and Self catering's terugvoer

Dankie vir jou resensie. Ek sal graag wil weet wat die probleme is wat ek kan verbeter op, ten opsigte van sekere aspekte.

Purple House B&B and Self catering
Japie D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kuier.

Aangename en interessante gasheer. Heerlike ontbyt en andersins baie goeie verblyf.

Purple House B&B and Self catering's terugvoer

Baie dankie Japie!

Purple House B&B and Self catering
Veruschka N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Veruschka N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Het so uitgesien daarna om hier te bly omdat dié plek so quirky en "uit die boks uit" voorgekom het op die webtuiste, maar helaas. Sindelikheid was 'n kwessie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very disappointing.

I was so looking forward to staying at this accommodation as it seems very quirky and "out-the-box" on their website. But alas. Cleanliness is a real issue.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Purple House B&B and Self catering's terugvoer

Hi Verushka,
We are surprised by your review especially as we asked you, in the morning as we ask all our guests if you feel that there is anything that I need to do to improve my place. Your answer was that everything was great. We do appreciate you staying over with us and we look forward to welcoming you back.

Purple House B&B and Self catering
Piet V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met vriende

Skoon, netjies en sentraal, aandagtige gasheer.

Johan is 'n aandagtige en vriendelike gasheer wat na jou enige benodigheid of vraag sal omsien. Het op 'n Sondagaand, wanneer alle restaurante toe was, vir ons 'n heerlike aandete gemaak en boonop gewys wat 'n talentvolle musikant hy is. Die kamers was ruim, skoon en baie gemaklik met goeie beddens en beddegoed.

Purple House B&B and Self catering's terugvoer

Baie dankie Piet!

Purple House B&B and Self catering
Angela B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angela B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, kind and salt of the earth owner. It was a happy experience.

The website picture is awesome, I think that Johan has a great venue. Could have a bit of extra cleaning done. The cottage we were in was the basic accommodation with some serious TLC it could be great.

Purple House B&B and Self catering's terugvoer

Hi again Angela,
Thanks for the review! The cottage is my backpacker style accommodation and it is basic yes. I am intending to renovate it within the next few weeks. It was lovely hosting you and next time you come there will be good alterations done to the structure and new ceilings will be put in. Have a great year!

Purple House B&B and Self catering
Roelf V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelf V
Saam met vriende

Baie lekker.

Aangename gasheer. Besonder lekker gebly.

Carl D - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Carl D
Enkelreisiger

'n Bed is 'n bed.

Het my sigaret en koffie geniet by 'n tafel.

Marilise B - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise B
Enkelreisiger

Wonderlik!

The Purple House is uniek met baie vriendelike en behulpsame diens. Naby aan alles en baie veilig om in te bly.

Marinda N - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Vriendelike en hartlike verwelkoming.

Smithfield is die dorpie waar ek grootgeword het. En met Johan se gasvryheid kon ek terugkeer na die huis waarin ek amper 56 jaar gelede gebly het. Wat 'n wonderlike ervaring vir my! Johan het 'n ongelooflike vermoë om jou tuis te laat voel met 'n koppie vars boeretroos. Dankie Johan, ons sal beslis weer by jou tuisgaan.

Gert R - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert R
Saam met vriende

Dit was n heerlike ervaring. Pragtige omgewing en vriendelike mense.

Ons het in die Geco Cottage gebly. Gerieflik, skoon en privaat. johann het seker gemaak dat ons alles het wat nodig is om ons verblyf so lekker en gerieflik moontlik te maak. Hy het heelwat oor dorp en omgewing vertel asook my roete so laat beplan om ander besienswaardighede oppad nie miste loop nie. Baie dankie vir tuiste weg van die huis.

Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Brandstraat 323, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1ZGFlOWFmLThmZWQtNDg0My05NGVlLTAxNGZiNGUwYWVhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 323, Brand street Smithfield 9966 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -30.217495494035 26.529675722122
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za