Purple Olive Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Purple Olive Guest House is in Pretoria geleë in ‘n rustige, subtropiese buurt aan die voet van die Magaliesberge, langs die geskiedkundige Wonderboom-natuurreservaat.

Dit is naby die Pretoria se middestad (8km), Wonderboom-lughawe (6km), Loftus Versfeld-stadion (9km), die Kolonnade-winkelkompleks (4km), Wonderboom-winkelkompleks (2km), Makro (2km), die Wonderboom-natuurreservaat (2km), die N4, Zambezi-rylaan, Onderstepoort, die Rosslyn-nywerheidsgebied, hospitale en verskeie ander geriewe.

Daar is 14 stylvolle, gerieflike en suite-enkelkamers en -dubbelkamers met TV's, tee- en koffiemaakgeriewe, telefone en ander luukshede beskikbaar teen kompeterende en bekostigbare tariewe.

Geniet ‘n smaaklike ontbyt in die knus kothuisstyl-eetkamer.

Ontspan langs die swembad in die somer of geniet die warmte van die vuurherd in die snoesige sitkamer in die winter.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Purple Olive Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R630 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za