LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Puzzlebush Lane HL52 | LekkeSlaap
+23

Puzzlebush Lane HL52

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Puzzlebush-laan 5, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R14 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Puzzlebush Lane HL52 is 'n moderne selfsorgvakansiehuis in die Simbithi Eko-landgoed in Ballito. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede aan die Noordkus.

Dié luukse huis is smaakvol versier en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers beskik oor 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en daar is 'n stort en/of 'n bad, wasbak en toilet in die badkamers. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser.

Albei leefareas het lugversorging, gemaklike rusbanke en 'n TV. Skuifdeure lei na die dek wat om die huis strek en na 'n swembad en braaigeriewe lei.

Daar is onderdakparkeerplek vir 1 voertuig beskikbaar en addisionele parkeerplek vir nog 2 voertuie voor die huis. Die eiendom het ook 'n woonstel met 'n inwonende huurder, maar dit is apart van die hoofhuis geleë.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Puzzlebush-laan 5, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R14 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf R14 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Puzzlebush-laan 5, Simbithi Eco Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlOWViMjQ4LWE0MWQtNDU0YS05YTA5LTY4OGFiZjY2Zjg1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R14 700  per nag (plek vir 8) 5 Puzzlebush Lane Simbithi Eco Estate 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.522073847082 31.219069063627
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!