Kry 40% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 26 Feb 2024 tot 28 Jun 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kambergweg, Kambergvallei, 3300, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R5 000R3 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Qambathi Mountain Lodge is 'n boetieklodge en natuurreservaat wat B&B-verblyf bied in die hartjie van die Kambergvallei, Drakensberg, wat deel van die pragtige Midlands Meander is. Qambathi het 'n magiese atmosfeer, uitstekende diens en lekker etes, en dit is 'n romantiese omgewing omring deur die Drakensberge en valleie. Qambathi Lodge het Tom Cruise in 2022 gehuisves.
Verblyf is beskikbaar in 5 suites wat individueel versier is. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer en geriewe soos elektriese komberse, 'n haardroër, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke tuinsuite het 'n privaat dek met 'n hangstoel wat 'n uitsig oor die tuin en op die berg bied.
'n Volledige ontbyt is ingesluit en word in die eetkamer bedien waar 'n heerlike vyfgang-aandete elke aand voorgesit word. Pieknieks kan ook gereël word. Die lodge het gratis WiFi, 'n kroeg wat goed van wyn en ander voorraad voorsien is, 'n sitarea, swembad en dek met panoramiese uitsigte, asook 'n boma-area, joga- en meditasieklasse en 'n area vir klein en intieme funksies wat te huur is.
Qambathi bied roetes deur die inheemse woud, begeleide wildwandelings, forelhengeltoere, perdryroetes en verskeie ander opwindende buitelugaktiwiteite.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Pools
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Stephen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Kambergweg, Kambergvallei, 3300, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Qambathi Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Highmoor KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kambergweg, Kambergvallei, 3300, KwaZulu-Natal