Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quarter Deck 10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tritonlaan, Port St. Francis, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Quarter Deck 10 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle vakansiewoonstel in die Port St. Francis-landgoed. Die woonstel bied lieflike uitsigte oor die see en hawe en skep die ideale rustige kusbestemming vir klein gesinne of groepe vriende.

Die woonstel beskik oor 3 en suite-slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer lei na 'n balkon met uitsigte oor die hawe. Die ander twee slaapkamers is privaat en aan die ander kant van die woonstel. Die en suite-hoofbadkamer het 'n bad en stort en die tweede en derde badkamer het elk net 'n stort.

Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en toonbank met stoeltjies. Daar is 'n TV in een van die slaapkamers en in die sitarea.

Die balkon bied 'n uitsig oor die hawe en het buitesitplek en braaigeriewe.

Die woonstel is stapafstand van seekosrestaurante in die Port St. Francis-hawe af. Gaste het toegang tot 'n privaat strand binne die landgoed en privaat parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Aktiwiteite in die omgewing sluit kuswandelinge, visvang, sonsondergang-kanaalbootvaarte en perdry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Quarter Deck 10 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Nagportier
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Quarter Deck 10
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Kay Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 67

Jaar gelys 9

Ligging

  • Tritonlaan, Port St. Francis, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Quarter Deck 10 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tritonlaan, Port St. Francis, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac37d383a0c950f5004f3a2740f503bd22740146779eb04512d3a5eddea8441ce07ee453b5de8997796853d2295a8df42188?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Triton Avenue Port St Francis 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.185158867218 24.851652535267
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem