Quayside 1206
Kry 30% af vir verblyf voor 30 September 2024. Bespreekbaar tot 19 Jun 2024
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prestwichstraat 34, De Waterkant, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 988R1 392 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Quayside 1206 By CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstel in De Waterkant in Kaapstad. Die woonstel bied 'n uitsig oor Tafelberg en die stadskern.
Hierdie woonstel op die twaalfde verdieping is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkames het 'n koningingrootte-bed en matte. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en 'n lessenaar met 'n stoel. Elke badkamer het 'n groot stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis het granietblaaie, 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër eetgerei en kookgereedskap. Die aangrensende leefarea het 'n slim-TV met Netflix en 'n DVD-speler. Daar is gratis WiFi. Daar is ook 'n strykyster, strykplank, haardroeër en waaiers.
Die glas stoepdeure in die leefarea en beide slaapkamers lei na die privaat balkon wat om die eenheid strek en 'n tafel vir 2 het.
Daar is veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit, asook 'n gimnasium en 'n hysbak. Die gebou is naby aan die plaaslike geriewe soos die middestad, Kaapstad Internasionale Konferensie Sentrum, die historiese Bo-Kaap en gewilde Cape Qurter-winkelsentrum. Dit is ook naby voertuigverhuringsmaatskappye, die MyCiti-busroete en net 'n kort entjie vanaf Seepunt-promenade en die V&A Waterfront.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 69
Resensies 208
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Prestwichstraat 34, De Waterkant, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink Quayside 1206 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in De Waterkant Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prestwichstraat 34, De Waterkant, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap