LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Quayside 301 by CTHA | LekkeSlaap
+21

Quayside 301 by CTHA

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Quayside 301 by CTHA
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Lynette Van Zyl V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette Van Zyl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n pragtige plek en ons het baie lekker gebly - die bure was egter rumoerig Saterdagaand en het heelnag deur lawaai en harde musiek gespeel.

Ons het baie lekker gebly - langsaan is 'n juweel eetplekkie @Brick Lane Eatery wat dit baie gerieflik gemaak het. Die bure het dit egter Saterdagnag ontsuur deur rumoerig te wees met lawaai, geskreeu en harde musiek tot die oggend dat hul Hi-Fi finaal die gees gegee het. Bestuur het niks daaraan gedoen nie en het verwag ons moet na sekuriteit loop om te versoek dat hul stil gemaak word. Die mense het op die stoepe geraas en dit sou onnodige konfrontasie afgegee het.

Erika V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Sal definitief weer daar tuis wil gaan, veilig en geen probleme ondervind nie. Diens was ook goed.

Die woonstel is volledig ingerig met al die nodige toebehore, die enigste probleem was die tuimeldroër wat baie raserig is.

Melanie C - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie C
Besigheidsreis

'n Pragtige plek - waarde vir geld!

Pragtig gemeubileerd - waarde vir geld!

was R1 145
Vanaf R744
per nag (plek vir 4)
was R1 145
Vanaf R744
per nag (plek vir 4)
was R1 145
Vanaf R744
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Quays, Park Way, Century City, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA247bd6f5508928769e92ac0eccffc149f312a98a7fea78b60599626e0624e70dd78836de3f1efe39ad8381a3034c46ebf787?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 145, nou Vanaf R744  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 The Quays Park Way 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.888701964715 18.511290262813
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!