Queen Manor Boutique Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Nettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Jaar gelys 12
Opsomming van Resensie
Ilze J - Apr 2024
Algehele gradering
Teleurstellend, sal nie weer hier tuisgaan nie.
Ineke J - Mrt 2024
Algehele gradering
Definitief 'n gerieflike opsie as jy met klein kinders reis.
Frances F - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige, veilige, skoon verblyf.
Theresa P - Jan 2024
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf.
Lea V - Aug 2023
Algehele gradering
Perfek! Alles wat jy nodig het.
Marc C - Mei 2023
Algehele gradering
Awesome!
Amanda S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame personeel.
Queen Manor Boutique Guest House se terugvoer
Baie dankie, Rk hoop on sien julle weer
Robyn B - Des 2022
Algehele gradering
Beautiful location, calming, clean unit, friendly staff.
Morne D - Sep 2022
Algehele gradering
Rustige oornaggeriewe.
Nolene M - Des 2021
Algehele gradering
Clean, comfortable, beautiful.
Andries G - Des 2021
Algehele gradering
Baie goeie ontvangs, uitmuntende ontbyt, netjiese, gerieflike kamers en baie veilig.
Frances F - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker kuier.
Frances F - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike oornag, voel soos familie. Altyd ’n vriendelike verwelkoming.
Michelle D - Des 2020
Algehele gradering
Baie gelukkig met Queen Manor.
Queen Manor Boutique Guest House se terugvoer
Ontbyt is opsioneel dat dit nie ingesluit word nie.
Jaco J - Des 2020
Algehele gradering
Lekker.
Trudie K - Des 2020
Algehele gradering
Lieflike plek met goeie diens. Prachtige uitspit vanaf boonste vloer.
Queen Manor Boutique Guest House se terugvoer
Dankie Trudie. Ons is bly om van diens te wees.
Yvonne S - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlike plek.
Queen Manor Boutique Guest House se terugvoer
Dit is vir ons altyd 'n plesier om wonderlike mense soos julle te huisves.
Yolandi V - Des 2019
Algehele gradering
Tevrede gesin.
Andre S - Jun 2019
Algehele gradering
Baie mooi kamers en diens was goed, asook die ontbyt.
Elaine H - Nov 2018
Algehele gradering
Sonder twyfel ons nuwe tuiste in Graaff-Reinet.
Lees meerQueen Manor Boutique Guest House se terugvoer
Dit was so lekker om julle te he. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Amelia B - Sep 2018
Algehele gradering
Room dirty.
Queen Manor Boutique Guest House se terugvoer
Dear Amelia,
My apologies about the dirt on the carpet. The ladies clean the rooms on a daily basis, but it was very windy and some dirt came through under the door.
As for the towels, we are depended on borehole water, which is very brackish and hard. We have now resorted to adding salt to the water, which has made a great improvement.
Regards,
Queen Manor Boutique Guest House
P.s. O - Des 2015
Algehele gradering
Two words - utterly disappointing!
Lees meerHerman G - Des 2015
Algehele gradering
Baie gemaklik!
- Kapasiteit: 40 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queenstraat 23, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom