Manaba Akkommodasie by Queens Flat | LekkeSlaap
+14

Queens Flat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queens Flat, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R598 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Queens Flat is 'n selfsorg-eenheid in Manaba aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié stukkie kus se wit strande, strandmere, rotspoele, warm water, woude en subtropiese klimaat lok vakansiegangers van heinde en verre.

Die woonstel het slaapplek vir 5 mense in 2 slaapkamers en daar is 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede kamer. Hierdie twee kamers het ook losstaande waaiers. Daar is 'n ekstra bed in die ingang-area. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Queens Flat het 'n kombuis en 'n TV-kamer. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. Daar is 'n ontbyttafel met sitplek vir 4 mense. Die TV het 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hul eie standaard-dekodeerder en slimkaart saambring. Braaigeriewe is beskikbaar en daar is 'n privaat tuin. En daar is oop parkeerplek vir 2 voertuie.

Let asb. op: daar is 'n aparte tweeslaapkamerhuis op die perseel wat apart of saam met die woonstel verhuur word.

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Queens Flat, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R598
per nag (plek vir 5)
Vanaf R598
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queens Flat, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyN2YwZjg4LTAxNzYtNDJlNS1iNDEzLWMwZTcxOTE4YjM3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R598  per nag (plek vir 5) Queens Flat Manaba 4276 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.85197 30.381041
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za