Quiver Inn Guesthouse
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pastoriestraat 8, Keetmanshoop, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Quiver Inn Guesthouse bied verblyf in die hartjie van Keetmanshoop, Namibië. Dié gastehuis is lekker naby die paar winkels en restaurante op die dorp.
Quiver Inn Guesthouse het 10 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-stort. Verder het elke kamer 'n kombuisie met 'n mikrogolf, gratis WiFi, lugversorging en 'n TV.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die gastehuis is net 'n paar minute se ry vanaf Old Mutual Winkelsentrum, bankfasiliteite, supermarkte, en ander geriewe in die middedorp.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
BELINDA Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 115
Jaar gelys 6
Ligging
- Pastoriestraat 8, Keetmanshoop, 0000, Karas
- Gaste dink Quiver Inn Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Westdene Keetmanshoop Karas Namibië
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pastoriestraat 8, Keetmanshoop, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom