+8
Selfsorg in Saldanha

Raiden's Self-Catering

0 gaste

0 slaapkamers

0 beddens

0 badkamers

  • Slaapplek vir 0 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 19 Tolken Street, Saldanha, 7395, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Raiden's Self-Catering bied selfsorgverblyf wat elk 'n privaat ingang het en is in Saldanha, Wes-Kaap, geleë. Hierdie eenhede is perfek vir klein gesinne, 'n groep vriende of enkel- en sakereisigers, asook vakansiegangers.

Raiden's Home het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort en toilet.

Daar is 'n kombuis, leefarea en 'n stoep met 'n ingeboude braai. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Hierdie verblyf is naby winkels, restaurante, die strand en dorpe, soos Langebaan en Vredenburg.


Kamer-opset

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 19 Tolken Street, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Raiden's Self-Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
POA
POA

19 Tolken Street, Saldanha, 7395, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 0 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38d46aa936db1efefe8804cc99d2bbf04f8481464fc1918e5bf75b258e8363344a8956cef1e90075fd318fac5f51751461c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
POA
2 5 1 5 19 Tolken Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.000557 17.943346
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang