LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Raintree Guesthouse | LekkeSlaap
+46

Raintree Guesthouse

22 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Raintree Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Leny L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leny L
Gesin met klein kinders

Kinderparadys! Heerlik gebly in pragtige omgewing.

Raintree Guesthouse was 'n baie aangename ervaring.

Leon K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag verblyf.

Vinelle het ons baie vriendelik ontvang en seker gemaak ons is gemaklik deur alles mooi te verduidelik. Die ontbyt was heerlik en weereens was Vinelle aan die stuur van sake gewees. Die gastehuis skep die gevoel van 'n natuurlike oop ruimte met tarentale en springbokke wat te siene is, reg in die middel van 'n beboude gebied. Dit maak Raintree uniek en besonders, veral as mens so bietjie weg wil kom van die stad se geraas. Ons sal beslis weer van Raintree Guesthouse gebruikmaak.

Maritza S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza S
Besigheidsreis

Die plaaslewe, gekekkel van hoenders, gebulk van die beeste was 'n absolute fees.

Hartlik ontvang, ontbyt was heerlik!

Raintree Guesthouse's terugvoer

Hi Maritza,
Dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Dit was heerlik om jou te ontmoet. Hoop ons sien jou gou weer.
Tersia

Raintree Guesthouse
Bianca B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B
Enkelreisiger

Heerlik.

Pragtige plek, met die lekkerste kos en vriendelikste mense!

Marié V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marié V
Besigheidsreis

Vriendelike diens en netjiese skoon kamers. Dankie.

Sien sterre.

Erick M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erick M
Saam met vriende

Mooie kamer.

Met Hop On Taxi zijn we gebracht naar Raintree alwaar we 's avonds zeer laat werden ontvangen. De kamers zijn ruim en schoon en voorzien van voldoende middelen. Het ontbijt wordt geserveerd is een beetje kleine ruimte, maar is wel ruimt voldoende. Raintree ligt op een groot grondgebied met voldoende groenvoorziening.

Ockie D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby alle plekke wat ons moet besoek en baie veilig.

Vriendelike diens, altyd behulpsaam, plaas en rustige atmosfeer.

Marilie B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilie B
Besigheidsreis

Wonderlike ervaring. Hoop om weer daar tuis te kan gaan in die nabye toekoms.

Diens en verblyf was ongelooflik spesiaal.

Ockie D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ockie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en rustig.

Hulle het uit hul pad gegaan om ons lekker te laat bly.

Neal C - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neal C
Enkelreisiger

Baie skoon en netjiese, groot kamers en badkamers.

Heerlike ontbyt en vriendelike diens.

Ockie D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en goed georganiseerd.

Baie netjies, hulpvaardig, heerlike ete.

Irma H - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma H
Enkelreisiger

Ek sal almal aanbeveel om daar te boek.

Die kliëntediens is puik en die gastehuis is puik. Ek sal in die vervolg altyd by julle bly.

Nandie V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nandie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede!

Baie vriendelike personeel. Skoon en gerieflike kamers en heerlike ontbyt! Sal verseker weer hier tuisgaan!

Lydia S - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia S

Ek het 100% tuis gevoel en dit was bo my verwagting!

Raintree was regtig vir my 'n groot plesier. Ontvangs was baie baie vriendelik en behulpsaam. En dit lyk soos 'n stukkie hemel in Boksburg. Ek sal enige dag weer daar bly.

Heleen C - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen C
Enkelreisiger

Was wonderlik, mooi skoon, en spesiaal.

Baie vriendelike, goeie diens wat die mense gee, kan baie aanbeveel om daar te bly en sal baie beslis weer so maak.

Fredwin W - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fredwin W
Besigheidsreis

Amazing!

Die mense se diens is uitstekend en hulle beskuit is ongelooflik. Die plek is skoon en veilig. Ek sal Raintree aanbeveel vir enige persoon. Dit bied werklik waarde vir geld.

Pierre R - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre R
Besigheidsreis

Rustige landelike gevoel in die middel van die stad.

Ek het wonderlike verblyf by Raintree gehad. Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig, die geriewe mooi en skoon en die algemene diens topklas.

Anne-marie O - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, rustig, gasvry.

Rustig en veilig. Skoon en netjies.

Gerrit Kroese S - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit Kroese S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!

Sien die sterre hieronder.

Douw G - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Douw G
Besigheidsreis

Vriendelike diens en goeie waarde vir geld.

Sien die sterre hieronder.

Alta V - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Alta V

Die kleiner detail is agterweë gelaat.

Haelskade die vorige week is nie 'n verskoning vir dooie voëls op die vuil stoep nie. Probleme was die volgende: Personeel se kind loop al agter jou aan en wil selfs in jou eenheid ingaan saam met jou. Geen aansit ontbyt. Slegs 1 pakkie ontbytgraan al is betaal vir 2 persone. Te min botter, geen konfyt of heuning het die broodjie redelik onsmaaklik gemaak. Ontbyt het darem ham en kaas ook ingesluit. Vrugte was oorryp, Beskuit was koud en cheap koffie was ondrinkbaar. Stukkende toiletsitplek, gordynhaak wat van die muur afval en los TV draad was ander probleme. Jammer, julle sien my nie weer nie.

Pieter B - Mrt 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Besigheidsreis

Excellent value for money - better than any hotel! Five star!

I was warmly greeted on arrival and fell in love with the immaculate surroundings and hospitality. Although the owners were professional and courteous,I have made new friends! I will definitely make use of Raintree Guesthouse again. The breakfast was above all expectations.

Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 70, Ravenswood, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr31ateo9cB2kviuv8BphcqFt5aDqEYIOxpzTLvcYuYuPxVzAob?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 70 Second Avenue Ravenswood 1459 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.198236436887 28.24970126152
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!