3 gaste
1 slaapkamer
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R363, Farm Lushof, Vredendal, 8160, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Raisin Rest is 'n lieflike plaashuisie op die plaas Lushof, slegs 5 km buite Vredendal. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n klein gesin wat die pragtige Weskus wil verken.
Hierdie kothuis bied gemaklik slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind op 'n slag en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 2 driekwartbeddens, sowel as 'n enkelbed vir 'n kind of 'n volwassene. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien.
Die knus oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n eetkamertafel vir 2. Gratis tee, koffie, suiker en melk word voorsien. Vanuit die kombuis is 'n oulike sitkamer met 'n TV.
Daarbenewens het hierdie kothuis 'n vermaaklikheidsarea met nog 'n eetkamertafel en 'n binnebraai wat 'n goeie plek is om warm te bly in die winter. Gaste het veilige parkering op die perseel en toegang tot gratis WiFi.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dalene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R363, Farm Lushof, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
- Gaste dink Raisin Rest het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R363, Farm Lushof, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang