Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramatheola

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Harpe-straat 148, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ramatheola bied gehalte-selfsorgverblyf in die bekoorlike Rosendal-vallei wat tussen Witteberge en die Maluti-bergreeks in die Oos-Kaap skuil. Die sandsteen-area is die tuiste van talle interessante terreine soos grotte, klowe, watervalle en rotspoele.

Daar is slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Albei slaapkamers het 'n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer is en suite en het 'n bad, terwyl die tweede badkamer net 'n stort het.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 2 rusbanke en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar. Die stoep het meubels en is die perfekte plekkie waar gaste kan sit en ontspan. Verder is veilige parkeerplek beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Ramatheola sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Ramatheola
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 133

Jaar gelys 3

Ligging

  • De La Harpe-straat 148, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Gaste dink Ramatheola het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Harpe-straat 148, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fc6b240366767b75feef684c5fbe16a192df75e7171becebf274f28a253ee5f22a474f781750c2a45eb8d2304897668771f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 148 De La Harpe Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.503434074067 27.94007038525
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem