Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramble Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Maande gelys 12

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Ramble Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kathy B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly stil en rustig. Ontbyt was baie lekker.

Het oornag gebly vir ons kleinseun se rugby toernooi. Vriendelik ontvang deur eienaar. Sy het ons kamer gewys en die res van die huis. Eienaar ons 'n WhatsApp gestuur met die ontbyt spyskaart. Ontbyt was waarde vir die geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse D
Saam met vriende

Fantastiese gastehuis! Skoon en netjies.

Verblyf is uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berdene S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdene S

Heerlike rustige stukkie plaas binne die dorp.

Dit was regtig lekker. Rustige atmosfeer, mal oor die ou huis en meubels is netjies en keurig gekies. Pas perfek by die huis. Ons het baie lekker geslaap. Alles is skoon, mooi netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthonie W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig!

Lekker plaas atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ramble Guest House se terugvoer

Dankie vir u terugvoer, Anthonie. Ons is so bly as ons gaste hulle verblyf by Ramble geniet het!

Ramble Guest House
Tertius L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tertius L
Gesin met tieners

Oorslaap vir matriekafskeid.

Ons het oornag akkommodasie vir my seun se matriekafskeid gesoek. Puik akkommodasie en diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ramble Guest House se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer, Tertius. Dit was 'n plesier om u te ontvang.

Ramble Guest House
Jolene C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene C
Gesin met tieners

Vinnige oornag.

Ons kamer was baie ruim en ons het niks ekstra gekort nie. Pragtige plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ramble Guest House se terugvoer

Baie dankie Jolene, ons is bly dat u dit geniet het by Ramble!

Ramble Guest House
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Long-straat 17, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA092d3122f848deadf3dc7f719e3d3b7c98fa8c89395899a7869e0cf2a01064667d1c1b2d9fa171ea5601915d174f3b162a24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 17 Long Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.090371053393 21.262669498811
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem