Silwerkrans Akkommodasie by Rametsi Eco Game Farm | LekkeSlaap
+12

Rametsi Eco Game Farm

23 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 145 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: LP61, Lindleyspoort, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rametsi Eco Game Farm is 'n unieke wildsreservaat wat 'n onvergeetlike familievakansie-ervaring verskaf. Hiér kan 'n mens volop voëls en wil aanskou. Die Lyndleyspoortdam op ons reservaat is pragtig en rustig. Dis die perfekte plek vir natuurliefhebbers en hengelaars. Rametsi Lodge lê in die skilderagtige Lyndleyspoortvallei, slegs 2 ure vanaf Gauteng, 60 km vanaf Sun City, en 90 km vanaf Rustenburg.

Rametsi bied bekostigbare en basiese selfsorg-verblyf. Beddegoed word voorsien en die woonstelle word daagliks skoongemaak. Die kampeer- en karavaanterreine deel 'n lapa met 'n braai-area en 'n kaggel. Geniet 'n knetterende bosveldvuur terwyl jy lekker ontspan.

Rametsi bied ekslusiewe besprekingsmoontlikhede vir privaat groepe aan.

Tuisgemaakte maaltye kan verskaf word teen 'n addisionele koste per persoon. Reëlings vir groepe groter as 10 gaste moet vooraf gereël word.

Ons bied ook verskeie doendinge soos vlugbal, bergfietsry, hengel, kanovaart, wandeltoere, voëlkyk en 4x4-toere. Konferensiegeriewe en toerusting vir troues en funksies is ook beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 23 resensies vir Rametsi Eco Game Farm
Netheid
3.9/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • LP61, Lindleyspoort, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Gaste dink Rametsi Eco Game Farm het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 145 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: LP61, Lindleyspoort, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU1YjA5YThjLTU0ZWMtNGNkNy04OWZmLTZjNTZlMjljY2QyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R350  per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 LP61 Lindleyspoort 2835 Noordwes 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.489643367942 26.675555706024
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za