Ramsgate Akkommodasie by Ramsgate Dunes 25 | LekkeSlaap
+16

Ramsgate Dunes 25

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan , Ramsgate Dunes 25, Ramsgate-Suid, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 429 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Ramsgate Dunes 25 is 'n dupleks-eenheid in 'n veilige kompleks in Ramsgate, 'n bekoorlike kusdorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal.

Die eenheid is volledig gemeubileer, bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk en 'n derde slaapkamer met 'n stapelbed en 2 enkelbeddens. Die slaapkamers het toegang tot 2 badkamers.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en die sitkamer het lugversorging en gemaklike rusbanke. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en klubhuis. Daar is ook direkte toegang tot die strand.

Doendinge in die omtrek sluit bootritte, visvang, gholf, voetslaan, skubaduik en perdry in.

Slaapplek

’n Bespreking by Ramsgate Dunes 25 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

2.2 uit 5van 1 resensie vir Ramsgate Dunes 25
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
1.0/5

Ligging

  • Marinerylaan , Ramsgate Dunes 25, Ramsgate-Suid, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Dunes 25 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 429
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 429
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan , Ramsgate Dunes 25, Ramsgate-Suid, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN6dAxLdfwyJeOXTYctIzutNvOPkFtF9VghEzO5RHyTtxBrSej0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 429  per nag (plek vir 7) 1 5 1 3 Marine Drive Ramsgate Dunes 25 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -30.905799 30.334831
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za