Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Palms 26

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jessy-May Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Ramsgate Palms 26
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
David Z - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David Z
Gesin met tieners

Very nice.

Very nice place, will do it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie K
Gesin met tieners

Skoon, netjies en veilige plekkie. Naby aan die strand.

Sekuriteitswagte was baie oulik en behulpsaam, sekuriteit in die kompleks is baie goed. Plekkie is goed uitgerus, 'n mens het alles wat jy nodig het. Enigste ding wat gepla het was bure wat nie ander in ag geneem het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea D
Gesin met tieners

Lekker.

Ons is ontvang met baie liefde en vriendelikheid, ek beveel enige een aan om daar te gaan vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet J
Gesin met tieners

Alles-in-een pakket! See, winkels, restaurante, kompleksgeriewe.

Uitstekende ligging, loopafstand, 100 m vanaf Ramsgate swemstrand, Waffle House en Blue Lagoon restaurant. Ramsgate Spar, apteek, vulstasie en ander restaurante binne 1 km en maklik toeganklik vanaf N2. Puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa S

Baie netjies, rustig en veilige area.

Ons het definitief waarde vir ons geld gekry, strand is loopafstand en baie gerieflik. Almal was baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie Pretroruis P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie Pretroruis P
Gesin met tieners

Baie dankie. Dit was só die moeite werd.

Naby die strand. Veilig vir my kinders. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ramsgate Palms 26 se terugvoer

Ons is verheug om te hoor julle vakansie was lekker en die verblyf was na julle wense. Sien uit om julle weer te akkomodeer!

Ramsgate Palms 26
Annemare V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemare V
Gesin met klein kinders

Pragtige woonstel met alles wat jy nodig het en nog meer.

Dit is 'n pragtige plek, rustig en by die strand. Heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia P
Besigheidsreis

Pragtige skoon woonstel!

Baie lekker gebly! Mooi skoon woonstel en dis naby aan alles. Pragtige kompleks met 'n lekker swembad en braaigeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizinda P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizinda P
Gesin met klein kinders

Awesome.

Baie lekker plekkie om te bly, die uitsig en als daar is net awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel J D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel J D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker by die strand en eetplek.

Lekker plek by see en eetplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan H
Saam met vriende

Waarde vir geld, fantastiese plek.

Goed toegerus, waarde vir geld, netjies en beslis 'n moet om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strachanstraat, Ramsgate Palms 26, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAihnPgubENUIr8B5kEILYrDDcmSuRNB0plN2EIC1gsZCf8bz82V?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Strachan Street 26 Ramsgate Palms 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.887682220714 30.35019331771
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem