Ramsgate Palms 72
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bidstone Weg, Ramsgate Palms 72, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R940 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ramsgate Palms 72 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ramsgate geleë, 'n ouwêreldse dorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal.
Dié woonstel is op die tweede verdieping geleë en beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer is 'n en suite en het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en die sitkamer het 'n TV en gemaklike banke. Daar is 'n gemeenskaplike swembad, 'n wassery en direkte toegang tot die strand.
Elke eenheid het 1 aangewese parkeerplek.
Doendinge in die omgewing sluit swem, bootritte, visvang, gholfspeel, voetslaan, perdry en diepseeduik in.
Slaapplek
’n Bespreking by Ramsgate Palms 72 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Opsomming van Resensie
Ligging
- Bidstone Weg, Ramsgate Palms 72, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ramsgate Palms 72 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Ramsgate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bidstone Weg, Ramsgate Palms 72, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom