Tulbagh Akkommodasie by Raptor Rise | LekkeSlaap
+94

Raptor Rise

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 70 resensies vir Raptor Rise
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Letitia H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend en verfrissend!

Die kamer was ruim, super skoon en netjies. Het al die geriewe gehad. Pragtige uitsig. Sal beslis volgende jaar weer daar boek wanneer ons na 'n troue gaan in Tulbagh.

Raptor Rise's terugvoer

Baie dankie Letitia! Ons sien uit om jou wer te sien!

Raptor Rise
Helouise W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helouise W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf en baie gemaklik.

Ons verblyf was fantasties, dit was die beste wegbreek vir 'n "mini honeymoon" in die middel van die week. Ons was 'n bietjie bekommerd omdat ons verblyf aan die eienaar se huis verbind was, maar ons het totale privaatheid gehad. Baie dankie vir 'n wonderlike tyd!

Raptor Rise's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Helouise. Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker gebly het!

Raptor Rise
Amora E - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amora E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was knus en luuks.

Ons was baie gemaklik en snoesig op 'n koue wintersaand op die pragtige plaas aan die voet van die berg. Lekker gestap en die mooi plaas en geboue afgeneem. Ons gasvrou was vriendelik en behulpsaam.

Raptor Rise's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Amora. Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker gebly het!

Raptor Rise
Coen S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en pragtige ligging.

Sal nie weer besoek nie as gevolg van persoonlike voorkeure. Afwesigheid van TV en DStv in kamer opmerklik.

Leonelle V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonelle V
Gesin met klein kinders

Rustig.

Was 'n baie lekker plek om te bly. Die vloer was net vreeslik vuil en vol stof. Dis semi-self-catering so daar's glad nie baie spasie om kos voor te berei nie. Maar voldoende vir 'n paar aande.

Raptor Rise's terugvoer

Hi Leonelle,
Thank you for your review. I am sorry that you found the floor dirty, what a pity you never mentioned it to me on one of the times that we chatted. I could so easily send someone in to sweep and mop for you. I will be showing your review to my staff to ensure that it doesn't happen again.
Regards,
Averil

Raptor Rise
Tanya  - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya
Saam met vriende

Die perfekte plek vir 'n rustige naweek weg van die stad-lewe.

Die kothuis is stunning. Privaat met jou eie groot tuin en swembad. Mooi binne met alles wat jy benodig. Hulle het selfs vir ons 2 houers met hout gebring vir die kaggel binne en die buite braai. Ons het 'n wonderlike naweek gehad en sal beslis weer daar gaan kuier.

Raptor Rise's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Tanya. Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker gebly het!

Raptor Rise
Rika D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rika D

Wat 'n plesier!

Huisvesting kompak, maar alles wat jy nodig het. Skoon en omgewing so mooi.

Raptor Rise's terugvoer

Baie dankie Rika vir jou resensie. Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker gebly het!

Raptor Rise
Zahndre V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zahndre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker gebly, wil so graag weer hier bly.

Ons het 'n wonderlike 2 aande hier gehad en dis die mooiste arae van die land.

Raptor Rise's terugvoer

Baie dankie Zahndre vir jou resensie. Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker gebly het! Sien hopelik gou weer.

Raptor Rise
Driko M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Driko M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The ideal home from home.

We booked the Penthouse for two nights. This South facing room offers a lovely view over the farmlands with Tulbagh in the backdrop. Sadly due to load-shedding we were caught off guard as there were no gas appliances in the room. And if you like a proper Afrikaanse braai, wood fires are not allowed and the braai area is a table mounted bonzai Weber. Large enough for 4 decent sized chops, but too small for a Texan steak. That aside, it is the perfect place for a hide-away from the rate race. Knowing what to expect, we will surely go back.

Raptor Rise's terugvoer

Hi Rudy,
Thank you for your review. We look forward to welcoming you back to Raptor Rise, hopefully, when there is no load shedding!!
Perhaps 'The Cottage' or the 'Family Unit', both of which have gas cookers and wood burning braais would be more suitable accommodation for your next visit.
Regards,
Raptor Rise

Raptor Rise
Dorothy T - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful setting, thoroughly enjoyed our stay.

The unit is clean and neat, the views are stunning, we will definitely return when we are in the area again.

Raptor Rise's terugvoer

Hi Dorothy,
Thank you for your review, we are so glad you enjoyed your stay with us at Raptor Rise.
We look forward to welcoming you again when next you come this way.
Kind regards,
Averil

Raptor Rise
Anel G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Het die lekkerste naweek gehad hier. Uitstekende diens, baie vriendelike en gasvrye ontvangs en pragtige kamers. Sal enige tyd dit weer besoek!

Raptor Rise's terugvoer

Hi Anel,
So glad you enjoyed your special weekend here at Raptor Rise, we look forward to seeing you again soon.
Kind Regards,
Averil

Raptor Rise
Martin E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E
Gesin met tieners

Plek waar jy rus vir die siel kan kry.

Avril en haar span verwelkom jou vriendelik, altyd behulpsaam. Die selfsorg-eenhede is goed toegerus. Die ligging (een en half uur van Kaapstad) en uitsig is asemrowend.

Raptor Rise's terugvoer

Dankie Martin vir u resensie. Ons sien uit om julle terug te verwelkom.

Baie groete
Sarah

Raptor Rise
Gustav P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, mooi eenhede.

Het baie lekker gebly in Raptor Rise. Die eenhede is baie netjies en skoon en mooi. Die braai op die stoepie met die uitsig was definitief 'n hoogtepunt.

Raptor Rise's terugvoer

Dankie Gustav vir u resensie. Ons sien uit om julle terug te verwelkom. Baie groete, Sarah

Raptor Rise
Nanette V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nanette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful accommodation.

We enjoyed our stay at Raptor Rise. Will make use of it again in the future if the occasion arises.

Raptor Rise's terugvoer

Hi Nanette,
Thank you for your review, we look forward to welcoming you should you have occasion to visit Tulbagh again.
Regards
Averil

Raptor Rise
Wardah E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wardah E

Breathtaking views, serene and tranquil.

The self-catering cottage had everything we needed. If you want privacy, this is the place to be. Great for your fur kids. The pool was divine and the views were fantastic. If you need a break from the city, this place will rejuvenate anyone. Definitely a place to return to over and over.

Raptor Rise's terugvoer

Hi Wardah,
Thank you for your review, we are so glad that you enjoyed the peace and tranquility of our spot in this awesome Tulbagh Valley. We look forward to welcoming you back again soon.
Kind Regards,
Averil

Raptor Rise
Linda H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H
Saam met vriende

Gasvrye netjiese verblyf in 'n pragtige omgewing.

Baie vriendelike ontvangs van die gasvrou. Die 2 slaapkamer eenheid waarin ons gebly het was skoon en smaakvol ingerig en daar was alles wat jy nodig het. Die verblyf is puik, bied waarde vir geld en word met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Raptor Rise's terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Linda! Ons is baie bly om the hoor dat julle dit geniet het by ons op die plaas. Sien jou binnekort.

Groete
Sarah

Raptor Rise
Kailey S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kailey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely base for exploring.

We stayed in the Queen suite. Very neat and tidy accommodation. Exceptionally clean except for tonnes of small worms/caterpillars which were all over the unit (possibly trying to escape the heat too). Allows for very light self catering, as indicated in the description. Everything is extremely basic and compact, and the basin is one very small bowl which makes it difficult to wash dishes. The sleeper couch constantly tries to slide open when you sit on it. All in all a very neat unit, possibly best suited to someone that wants to explore the area and eat out at the local restaurants. The host was very accommodating of our unpredictable check in and check out times, and was easy to contact. She gave very good recommendations of things to visit and do in the area.

Raptor Rise's terugvoer

Hi Kailey,
Thank you for your review. My apologies for the couch, it obviously had not been closed correctly after being used as a sleeper couch. I will have a word with my ladies to make sure that doesn't happen again. Unfortunately, the worms/caterpillars, which are in fact a small variety of songololo, are a resident feature of this valley and can only be treated by spraying with a pesticide which would be toxic to all the other little creatures, such as ladybirds and bees that live on the farms. We do try to sweep them up and take them far away from the buildings but it is a bit of a loosing battle.
We trust that this will not put you off visiting the valley again soon.
Kind Regards,
Averil

Raptor Rise
Willem S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Sien sterre.

Raptor Rise's terugvoer

Dankie vir die 5 sterre, ons is bly dat jy jou kuier geniet het.

Averil

Raptor Rise
Thania W - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thania W

A quiet, peaceful weekend away with family.

This was our first visit to Raptor Rise & i can say with all due honesty, it was our most enjoyable & relaxing weekend away, as well as the first time ever that i did not want to return home. As we travel quite often & always try new places, we have both experienced some of the best & some of the worst places. At every place we have visited so far there was always something amiss. From the very warm welcome to the beautiful view & the very well equipped cottage with beautiful decor & good quality linen. We could not have asked for anything more or better. I have already booked our next visit & very much looking forward to it! Thank you once again for a fantastic weekend.

Raptor Rise's terugvoer

Hi Thania,
We are thrilled that you so enjoyed your stay with us, thank you for the awesome review :) We really look forward to welcoming you back again to our special spot in this amazing Tulbagh Valley.
Kind Regards,
Averil

Raptor Rise
Zanri D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zanri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n beautiful plek!

Baie lekker gebly. Dis 'n baie netjiese plek, sal vir seker aanbeveel vir ander.

Fanie M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en baie mooi.

Wat 'n heerlike ervaring met pragtige omgewing.

Riaan S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing ligging.

Raptor Rise is omring deur asemrowende, prentjiemooi berge. Voel soos 'n nuwe mens elke oggend as jy by die deur uitkyk.

Raptor Rise's terugvoer

Baie dankie Riaan vir die positiewe terugvoer.

Raptor Rise
Annelie T - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd asemrowende ondervinding.

Tweede besoek aan Raptor Rise - baie besonders en Tulbagh is heerlike bestemming.

Raptor Rise's terugvoer

Baie dankie vir u resensie! Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker by ons gebly het. Sien gou wer.

Raptor Rise
Beverley K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow.

What a beautiful and peaceful setting. We have a very relaxing stay and felt as though we were in paradise.

Raptor Rise's terugvoer

Thank you for your 5-star review, Beverley. We look forward to seeing you again soon.

Raptor Rise
Werner S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed en baie rustig.

As mens stilte soek dan is dit die regte plek, geleë buite die dorp Tulbagh en sommer na aan Saronsberg wat vir jou 'n lekker ontbyt aanbied, sowel as hulle wynproe.

Raptor Rise's terugvoer

Baie dankie vir U resensie! Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker by ons gebly het. Sien gou weer.

Raptor Rise
Randal R - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randal R
Saam met vriende

Ideal venue for some sole searching, bright starlit sky and absolute quietness.

Spent a weekend in Tulbagh at Raptor Rise enjoying amazing starlit skies and no noise. It is surrounded by world class wine farms and a stone throw from the town centre of Tulbagh. Highly recommended to recharge.

Raptor Rise's terugvoer

Thank you for your great review, Randal . We hope that we can welcome you to the farm again soon.

Raptor Rise
Carien T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut heerlik en definitief 'n wenner.

Hierdie blyplekkie word definitief aanbeveel. Alles is netjies en in plek. Dit was 'n heerlike naweek wegbreek en ons sal dit definitief weer doen. Veral in die winter. En die stilte - prysloos.

Raptor Rise's terugvoer

Baie dankie vir u resensie! Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker by ons gebly het. Sien gou wer.

Raptor Rise
Gernot H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gernot H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie wegbreek na die Platteland.

Mooi omgewing en blyplek vir wegbreek uit die stad.

Raptor Rise's terugvoer

Hi Gernot, ons is bly julle het die wegbreek geniet en sien daarna uit om julle n volgende keer weer te verwelkom.

Raptor Rise
Annika P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsigte en wonderlike gasvryheid.

Vriendelike mense, baie mooi uitsig oor die berge. Kamer was mooi en netjies.

Raptor Rise's terugvoer

Hi Annika, dankie vir die positiewe terugvoer, dit was lekker om julle hier te ontvang!

Raptor Rise
Jacques B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig vir die siel.

Mense was baie vriendelik. Het geweet waar die beste plekke is om na toe te gaan.

Raptor Rise's terugvoer

Hi Jacques, baie dankie vir jou resensie, ons hoop om julle gou weer te verwelkom.

Raptor Rise
Barbara B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara B
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Dit is 'n fantastiese plek en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Raptor Rise's terugvoer

Hi Barbara, ons is so bly julle het fantastiese tyd gehad hier!.Hoop om julle gou weer te verwelkom.

Raptor Rise
Gerhard L - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard L
Gesin met tieners

Wonderlike, rustige naweek.

Ons het die rustigheid op die plaas baie geniet. Die verblyf was onverbeterlik. Baie dankie.

Raptor Rise's terugvoer

Hi Annerine, baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop al ons gaste sal dit so baie geniet soos julle en sien uit om jul weer te ontvang.
Raptor Rise

Raptor Rise
Marthinus Z - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus Z
Saam met vriende

Heerlike verblyf in selfsorg-eenhied - aan te beveel!

Pragtige omgewing. Maklik te bereik naby Tulbagh, maar ver genoeg om te voel jy is heeltemal uit die stadsgeroesemoes. Vriendelike, hulpvaardige personeel. Uiters netijies en gerieflike wooneenheid. Net jammer heel basiese kombuisgereedskap het ontbreek.

Marlinda V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlinda V

Vyfster-verblyf.

Hierdie verblyf is hemel op aarde, stilte met net die natuurklanke om jou en die allerhelderste sterreprag bo jou.

Raptor Rise's terugvoer

More Marlinda,
Ons is baie voorreg om in so 'n wonderlike plek te woon en ons is so bly dat jy die stilte en uitsig met ons vir n' paar aande kan deel.
Groete
Averil

Raptor Rise
Johandre B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johandre B
Enkelreisiger

Ongelooflike pragtige plek met die mooiste kamers en regtigwaar goeie diens. Ek sal verseker weer wil terugkeer!

Ek was regtig met vriendelikheid ontvang en verwelkom! Ek is geneem na my kamer en was regtigwaar aangenaam verras oor hoe pragtig die kamer is en hoe lekker die stoepie is tot met 'n oulike klein braaiertjie. Die uitsig van my stoepie en eintlik om die hele area was waarlik asemrowend! Raptor Rise is maklik om te vind en die grondpad soontoe is netjies en ek kon die klein huur motortjie maklik daarnatoe ry. Baie dankie aan Raptor Rise vir wonderlike verblyf! Ek sal definitief weer wil terugkeer soontoe!

Raptor Rise's terugvoer

More Johandre,
Baie dankie vir u mooi woorde - ons is so bly dat jy die naweek by ons so geniet het.
Ons sien uit om u weer te verwelkom.
Groete
Averil

Raptor Rise
Liesl R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die geriewe is lieflik netjies en die uitsig pragtig!

Ons kon nie vir meer gevra het van ons verblyf nie en het elke oomblik geniet!

Raptor Rise's terugvoer

More Liesl,
Dankie dat jy die tyd gevat het om 'n resensie te skryf - ons is jammer dat ons so lank gevat het om te antwoord.
Ons is baie bly dat julle julle tydjie by ons so geniet het.
Groete
Averil

Raptor Rise
Nakita B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nakita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mal oor die ligging en die uitsig!

Het lekker gebly vir een nag op Oukersaand. Uitsigte is pragtig en die eenheid is skoon met baie aandag aan details.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Love the location and view!

Enjoyed our 1 night stay on Christmas eve. Views were lovely and unit clean and a lot of attention to detail.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Raptor Rise's terugvoer

Hi Nakita,
So glad you enjoyed your 1 night stay with us - we look forward to welcoming you again sometime.
Averil

Raptor Rise
Karen B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Ongelooflik lekker!

Mooiste omgewing, natuur en uitsig! Splinternuwe verblyf, goed toegerus! Goeie diens en billike pryse! Hoef nie te twyfel oor hierdie blyplek! Was heerlik!

Raptor Rise's terugvoer

Thanks so much for your review - it was lovely to meet you and your family, we so enjoyed your company.
Best wishes for the festive season.Bill and Averil

Raptor Rise
Elzanne N - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne N
Gesin met klein kinders

Rustig en gemaklik.

Ons het ons naweek by Raptor Rise baie geniet. Die klein woonstel was gemaklik en goed ingerig vir my en my man, sowel as ons seuntjie. Ons het ons twee klein hondjies saamgeneem en die eienaars was baie tegemoetkomend. Baie oulike plek in 'n pragtige ligging!

Raptor Rise's terugvoer

Dear Elzanne
Thank you for the 5 star review! Great to hear that you enjoyed your time with us and we hope to welcome you back soon.
Kind regards,
Sarah

Raptor Rise
Joggie V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joggie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Omgewing ongelooflik mooi.

Sal beslis weer na Raptor Rise gaan.

Raptor Rise's terugvoer

Dear Joggie
Thank you for your review. Great to hear that you enjoyed your time with us. We look forward to welcoming you back.
Best regards,
Sarah

Raptor Rise
Chris V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet en die verblyf was skoon en netjies.

Die plek is netjies en skoon en het als wat jy nodig het. Ek sou net 'n braaiplekkie waardeer aangesien die super mini Weber nie ideal is vir braai nie. Sal verseker weer daar bly as ek na Tulbagh gaan.

Raptor Rise's terugvoer

Hi Chris,
Thanks for the review. Glad you enjoyed your stay. When we are finished with the new build perhaps we can add an outdoor braai area as you suggest. Look forward to welcoming you next time you are in Tulbagh.
Regards
Averil

Raptor Rise
Louis N - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig, wonderlike spasie, heerlike privaatheid.

Heerlike bestemming vir herlaai. Eienaar Averil het ons wonderlik ontvang en seker gemaak ons is gemaklik. Die kaggel binne en die uitsig vanaf elke vertrek voed die gees. Ondervloerse verhitting in die badkamers en die olyfprodukte is 'n spesiale verrassing. Die stoep en meubels daarop is definitief beplan rondom kuier. Goeie waarde vir ons geld.

Raptor Rise's terugvoer

Hi Louis, Dankie vir die resensie - ons is bly dat jy die plek geniet het. Ons sien uit om u weer te verwelkom.
Beste
Averil

Raptor Rise
Elizna B - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlik.

Raptor Rise is 'n pragtige plek, baie netjies en perfek geleë.

Raptor Rise's terugvoer

Thank you Elizna for taking the time to post a review. Great to hear that you enjoyed your stay and we hope to welcome you back soon.

Raptor Rise
Liezl C - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Will indeed come again. Beautiful.

Raptor Rise's terugvoer

Thank you so much for your great review! We look forward to welcoming you back.

Raptor Rise
Tjaard B - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n heerlike plattelandse en kleinplaas-ervaring.

Raptor Rise is geleë in 'n landelike omgewing wat natuurskoon en stilte bied in oormaat. Die fasiliteite is uiters modern, in uitstekende toestand, en bied heelwat oorbly-opsies. Die diens is persoonlik, vriendelik, maar ook professioneel. 'n Damesring wat daar vergeet is is onmiddellik deur die personeel gerapporteer en bestuur is meer as bereid om dit aan ons te besorg soos ooreengekom.

Raptor Rise's terugvoer

Thank you so much for your positive review. We look forward to welcoming you here next time you travel to the Western Cape.
Kind Regards
Averil

Raptor Rise
Jean-mari H - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-mari H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n bederf!

Dit was 'n bederf om in 'n koninggrootte-bed en pragtige uitsig wakker te word!

Heinrich B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heinrich B
Gesin met klein kinders

Warm, maar lekker!

Dit is nou waarlik 'n lekker naweek wegbreek-geleentheid. Die swembad is 'n lafenis, veral gedurende die somermaande. Die stalkamers is baie goed ingerig en luuks. Dit is egter nie geskik vir meer as 3 aande nie. Die kookgeriewe is beperk. Andersins is die ligging en omgewing puik. Probeer dit gerus!

Raptor Rise's terugvoer

Dear Heinrich

Thank you for taking the time to write a review. We are glad to hear that you enjoyed your stay with us and hope to welcome you back soon.

Raptor Rise
Jaco V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien die sterre.

Ons het vinnig oornag op pad na 'n troue.

Raptor Rise's terugvoer

Dankie Jaco, dat jy die tyd gevat het om ons akkommodasie te koers. Ons hoop dat jy weer vir n' paar dae sal kom kuier om die stilte en sterre te geniet.
Averil

Raptor Rise
Karen O - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen O
Saam met vriende

Wonderlike, rustige plekkie waar ons die stilte en mooi omgewing geniet het.

Raptor Rise is geleë in 'n wonderlike plaas-omgewing net buite Tulbagh. Ons het dit terdeë geniet en sal binnekort weer daar bly. Dis 'n mooi skoon en goed toegeruste eenheid. Ons is vriendelik deur die eienaars ontvang.

Raptor Rise's terugvoer

Dear Karen

Thank you very much for your positive feedback. We look forward to welcoming you back soon.

Raptor Rise
Quintin M - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Dit was hemels.

Raptor Rise's terugvoer

Dear Quintin,

Thank you so much for your review! We are delighted that you enjoyed your stay and hope to welcome you back soon.

Kind regards,
Sarah

Raptor Rise
Ambelene F - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ambelene F
Enkelreisiger

Avril en Bill was die perfekte gasheer en gasvrou. Niks was te veel moeite vir hulle nie.

Die mooiste omgewing en die gasteverblyf was netjies en goed toegerus. Geen moeite het Bill en Avril ontsien nie en hulle het beide na my belange omgesien nog voor ek gevra het.

Raptor Rise's terugvoer

Dear Ambelene,

Thank you for your positive review. It is wonderful to hear that you enjoyed your stay with us!

Kind regards,
Sarah

Raptor Rise
Bennie V - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie V
Saam met vriende

Baie lekke!

Uitsig asemrowend - moet ongelooflike gesig in winter wees met sneeu op berge. Sal beslis aanbeveel by familie en vriende. Net voorstel om braai op stoep te bou waar Weber staan. Verder alles perfek!

Raptor Rise's terugvoer

Dear Bennie,

Thank you for your review! We look forward to welcoming you back in winter.

Best regards,
Sarah

Raptor Rise
Malinda R - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda R
Gesin met tieners

Fantasties!

Dit was wonderlik. Sal aanbeveel en self weer gaan.

Raptor Rise's terugvoer

Dear Malinda,

Thank you for taking the time to review us. We are happy to hear that you enjoyed your stay with us and look forward to welcoming you back soon.

Kind regards,
Sarah

Raptor Rise
Liaan J - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte slaapplekkie na ons huweliksfees!

Lieflike, rustige juweel net buite Tulbagh ...

Raptor Rise's terugvoer

Dear Liaan,

Thank you so much for your review. We are glad to hear that you enjoyed your time on the farm and hope to welcome you back soon.

Best regards,
Sarah

Raptor Rise
Elise M - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise M
Gesin met klein kinders

Brand new, very pleasant owners and stunning (and I mean STUNNING) location!

Had a very pleasant stay at Raptor Rise. Beautifully, newly renovated rooms and cottage. Absolutely stunning views, very friendly owners, cute dogs and very child friendly. The views from Raptor Rise are unbelievable! Definitely a place I would recommend to go to!

Raptor Rise's terugvoer

Dear Elise,

Thank you for your positive review! We look forward to welcoming you back.

Best regards,
Sarah

Raptor Rise
Johan C - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C
Besigheidsreis

Die plek was besonders goed ingerig.

Dis op 'n plaas, so dis verstaanbaar, maar die vlieë is nogal erg!

Melanie B - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, spacious holiday home in beautiful surroundings with great attention to detail.

Arriving at Raptor Rise was a such a pleasure - such a comfortable holiday cottage with great attention to detail and a warm welcome by the hosts. The setting on the farm below the mountain, surrounded by fields and farm animals, is really idyllic in spring as the snow melts on the top of the mountains.

Izanne C - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izanne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a great time staying at Raptor Rise! Would definitely go back.

Really enjoyed our stay at Raptor Rise, safe, quiet, and located between beautiful scenery. Great accommodation, private, clean and great quality.

Magda B - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Warm verwelkoming en baie lekker verblyf!

Dit was 'n baie lekker paar dae. Ons het dit regtig ten volle geniet. Die atmosfeer is baie lekker en jy voel baie welkom van die begin af. Sal een van die dae weer gaan.

Natasja S - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasja S
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig in 'n pragtige omgewing!

Avril was baie vriendelik en behulpsaam. Sal graag weer daar kuier!

Willie C - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bietjie teleurgesteld oor die netheid.

Sien die sterre hieronder.

Marne V - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid, kalmte, natuurskoon = 'n wegbreek van formaat.

Geleë in die pragtige Tulbagh-omgewing, een van die rustigste en mooiste selfsorg verblyf eenhede waarin ons nog gebly het. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam en die eenheid was pragtig gemeubeleerd en baie netjies en skoon. Daar is soveel skoonheid om te waardeer en aanskou met 'n uitsig om te geniet in elke rigting. Ons naweek was fantasties en sal beslis Raptor Rise (en Tulbagh) aanbeveel vir enige natuurliefhebbers wat wil wegbreek van die stad se alewige gejaag na wind.

Carol V - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en baie mooi!

Baie dankie Averil en Bill dat julle Raptor Rise met ons gedeel het. Dit was fantasties ... skoon, mooi en rustig! Julle sal ons weer sien!

Roelien R - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Roelien R

Pragtige omgewing. Eenheid baie skoon en gerieflik.

Die omgewing is pragtig en die eenheid was baie skoon en gerieflik.

Karen D - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verkwikkend!

Pragtige omgewing, vriendelike mense wat jou welkom laat voel en glad nie aanjaag nie, skoon kamers, luuks, goed toegerus - dit was 'n heerlike ervaring!

Riana C - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis ongelooflik mooi, rustig en baie stil.

Daar is 'n baie mooi uitsig. Dit sal lekkerder met 'n TV wees.

Isabella N - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabella N

Rustig!

Ons sal dit weer doen.

Victor C - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Victor C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is 'n besonderse afgeleë, veilige en rustige wegbreekplek.

Raptor Rise is aan te beveel vir enigiemand wat die skoonheid van die berge en Wynroetes geniet. Die verblyf by Raptor Rise maak dit uniek vir 'n familie of huwelikswegbreek. Die kalmte en rustigheid van die plek sal jou binne twee dae van die gewoel van die stad bevry. Die "Cottage" is 'n uiters private, maar ruim eenheid. Raptor Rise hoef nie aanbeveel te word nie. As jy klaar daar gebly het, beveel die plek homself aan.

Erlo B - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erlo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en alles wat ons nodig gehad het vir 'n aand se oornag.

Sien die sterre hieronder.

Elizma R - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en heerlik.

Mooi! Dis 'n skoon, agtermekaar plek. Die eienaars is so vriendelik.

was R800
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
was R800
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweejongezellenweg, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkMmNmNGVlLWI3ZTEtNGJmOS1hZDc2LWViMjlmZTNlOTRlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R680  per nag (vir 2 persone) 70 5 1 5 Tweejongezellen Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.250047288973 19.098722934723
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za