Hoedspruit Akkommodasie by Raptors Wildlife Escape 28 and 48 | LekkeSlaap
+18

Raptors Wildlife Escape 28 and 48

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Raptors Wildlife Escape 28 and 48
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.4/5
Magda E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Magda E
Gesin met klein kinders

Netjies, naby eetplekke ens.

'n Netjiese eenheid, heerlik koel. Net nie die gevoel van bosveld ervaar nie. Het 'n swembad verwag?

Rikus G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rikus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed van die oog af, maar lyk nie werklik so in persoon nie.

1.Braai rooster was gebreek. 2. Kommunikasie vanaf inklok was baie swak. 3. Basiese benodighede was nie beskikbaar soos by enige ander selfsorg-plek nie.

Sonja F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja F
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Als wat jy nodig het, skoon en netjies.

Portia M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia M
Gesin met tieners

Fabulous.

The place is neat and safe.

Debbie P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Huis weg van jou huis.

Geleë in 'n sekuriteitsontwikkeling en lekker naby aan restaurante. Die huis het alles wat mens kan benodig. Die huis was baie skoon, goeie gehaltelinne. Lugversorging in kamers. Stil omgewing.

Izak R - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Izak R

Ek sal enige tyd weer by julle gaan bly, dankie!

Dit is ruim en netjies en meer as wat mens nodig het. Ek sal die plek vir almal aanbeveel.

Naa B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

We had a great time. Unit is well kept and clean. We felt really comfortable.

Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Raptors View Wildlife Escape, Tawny Eagle-straat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzOGE5YTZhLTg3YzAtNGZlOS1iZDg1LTMyM2NjYjVkYmMwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 48 Raptors View Wildlife Escape Tawny Eagle Street 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.358771931427 30.946724116802
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za