LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ratelfontein Country Guesthouse | LekkeSlaap
+37

Ratelfontein Country Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Deel 52, Ratelfontein-plaas, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ratelfontein Country Guesthouse skuil op 'n prentjiemooi vrugteplaas 12 km buite Villiersdorp. Dié streek is in 'n area wat bekend is vir die donkerpers berge en eindelose wingerde. Die somers is lekker warm en daar is sneeu op die berge in die winter. Die dorp bied ook toegang tot gewilde besienswaardighede.

Verblyf word in 2 losstaande eenhede met slaapplek vir 2 of 4 gaste aangebied. Daar is trappe in al twee eenhede. Die eerste eenheid beskik oor 2 slaapkamers en die tweede eenheid is oopplan. Die eenhede het elkeen 'n kombuis wat goed toegerus is vir selfsorg. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en parkeerplek op die perseel.

Villiersdorp is 'n bietjie meer as 'n uur se ry vanaf Kaapstad en 30 minute vanaf Franschhoek. Dis sentraal geleë en is die ideale basis waarvandaan gaste die Overberg en Kaapse Wynlande kan verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R43, Deel 52, Ratelfontein-plaas, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R43, Deel 52, Ratelfontein-plaas, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwYz3fop8iyZh5q0rnDsNDErvCxrB9ETyYFentTIJiW7tXqXrCy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag (plek vir 4) R43 Portion 52 , Farm Ratelfonetin 6848 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.926222222222 19.355305555556
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem