Rautenbach Palms
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rautenbach-straat 30, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R550 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rautenbach Palms is 'n knus woonstel in Fichardtpark, Bloemfontein, en bied gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe. Hierdie woonstel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die woonstel het ook lugversorging, 'n TV met DStv, veilige parkeerplek en braaigeriewe.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Dalene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Rautenbach-straat 30, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Rautenbach Palms het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fichardt Park Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rautenbach-straat 30, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat