Rawsonville Springsteen Cabins
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louwshoek Boontjiesrivier-pad 6849, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 695 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rawsonville Springsteen Cabins bied unieke verblyf wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is. Dit is hoog teen die Avondrood-berge net buite Rawsonville. Die verblyf is in die pragtige Breederiviervallei en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek.
Daar is 2 smaakvolle en omgewingsvriendelike skeepsvraghouer-huisies met slaapplek vir 2 gaste elk. Elke huisie het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huisies het lugversorging en elkeen het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus is. Elke huisie het ook 'n etenstafel met 2 stoele en 'n sitarea.
Skuifdeure lei na 'n houtdek wat gedeeltelik onderdak is. Daar is 'n tafel, stoele, gasbraaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad. 'n Buitestort en plonspoel is ook beskikbaar vir die warmer somermaande.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Theodor Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 21
Jaar gelys 2
Ligging
- Louwshoek Boontjiesrivier-pad 6849, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Gaste dink Rawsonville Springsteen Cabins het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rawsonville Worcester Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louwshoek Boontjiesrivier-pad 6849, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom