Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rawsonville Springsteen Cabins

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louwshoek Boontjiesrivier-pad 6849, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 695 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rawsonville Springsteen Cabins bied unieke verblyf wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is. Dit is hoog teen die Avondrood-berge net buite Rawsonville. Die verblyf is in die pragtige Breederiviervallei en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek.

Daar is 2 smaakvolle en omgewingsvriendelike skeepsvraghouer-huisies met slaapplek vir 2 gaste elk. Elke huisie het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huisies het lugversorging en elkeen het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus is. Elke huisie het ook 'n etenstafel met 2 stoele en 'n sitarea.

Skuifdeure lei na 'n houtdek wat gedeeltelik onderdak is. Daar is 'n tafel, stoele, gasbraaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad. 'n Buitestort en plonspoel is ook beskikbaar vir die warmer somermaande.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Rawsonville Springsteen Cabins
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Theodor Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Jaar gelys 2

Ligging

  • Louwshoek Boontjiesrivier-pad 6849, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rawsonville Springsteen Cabins het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louwshoek Boontjiesrivier-pad 6849, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7f88a077368399deb4d9f6e8b110ed590c2450c7ce7b6c8fc7ab8fe0d8a15107a675e5bf9ebc3ca29aa77229ce8966f29ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 695 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 6849 Louwshoek Boontjiesrivier Road Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.733444708112 19.349220546939
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem